Anel Bester
Bellville
|
Jy soek na die digter van "Die Vlakte"? Dit is Jan F.E. Cilliers. Sien die volgende skakel. ** Dit is beslis 'n pragtige gedig. |
Andre van Eyk
Roodepoort
|
Ek het 4 gedigte geskryf.
Sal graag mense se opin ie wil toets hieroor. |
Hardy Loubser
Kosibaai
|
Baie Dankie vir die webblad,gaan AL my Afrikaanse vriende uitnooi!!! |
janine
Klerksdorp
|
Uiteindelik is daar 'n werf wat alles verduidelik en sin maak! Hou dit vol en ek sal definitief kort-kort inloer! Groete |