Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 5 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Vreugde - Woorde vir Opheffing van 'n Verslaafde Geliefde PDF Print E-mail
Tuesday, 09 September 2008

  Active Image

 

 

Woorde vir Opheffing van 'n Verslaafde Geliefde

- deur Maree de Wet

 

Vraag :

Daar is 'n geliefde in my familie wat 'n probleem met drank het. As hulle waarlik wil ophou drink en hulle nader my vir hulp, wat sê ek vir hulle?

 

Antwoord :

Die heel belangrikste ding wat jy vir iemand kan doen wat hulp soek, is om die trauma rondom die saak te verwyder. Verwyder ook alle etikette.  Verduidelik aan hulle dat almal wat fisies gefokus is 'n grootse begeerte het om goed te voel. Hulle wil, meer dan die lewe self, want dit is die lewe, konnekteer met dít wat Bron is.

 

Party van ons is gebore meer sensitief vir daardie vibrasie. Ons sê omtrent hulle, "Julle is te sensitief. Julle laat toe dat dinge julle te veel bekommer." Hulle was sensitief teenoor dinge wat hulle gevoel het hulle kon nie beheer nie en hulle het nie geweet hoe om die gedagtes te kies wat Bron-energie sou laat vloei nie. Hoe meer die Bron-energie nie gevloei het nie, hoe erger het hulle gevoel, want hulle het eintlik voort gekom met die bedoeling - op 'n kragtiger manier as andere wat ons dalk sal ontmoet - om leermeesters te wees van daardie stroom van Energie. En derhalwe het hulle uitgevind dat alkohol (of verdowingsmiddels) hul fokus verdof het, en met die verdowing van fokus, kon hulle meer konnekteer. En soos hul meer gekonnekteer het, hoe beter het hulle gevoel.

 

Dit is met goed-bedoelde voorneme dat hulle daardie aksie ontdek het -- alhoewel dit nie 'n aksie is wat ons sal aanspoor nie -- partymaal is die verposing wat alkohol offer die enigste kalmeermiddel wat hul kan vind.

 

Ons sal nie sê, jy is sleg nie;

ons sal sê  -- jy is sensitief.

 

Ons sal nie sê, jy is swak nie;

ons sal sê -- jy het 'n sterk begeerte om goed te voel,

 

en dat, te midde van jou gesoek na 'n manier om te beheer wat besig was om te gebeur -- jy 'n manier gevind het om die gewaarwording van hoe jy voel te verdoof.

 

Daar is nie 'n oplossing deur daarteen te veg nie. Die oplossing is deur hul terug te bring na Bron-energie deur liefde; ons kannie eis dat hulle moet terug nie; of hulle terug veroordeel nie ---- ons waardeer hulle terug na Bronenergie en VREUGDE.

 

Daar is geen ander manier behalwe om hulle te help om die hele prentjie te verstaan nie :

 

 "Jy het Bronenergie wat deur jou vloei, en wanneer jy dit toelaat, dan voel jy goed -- en wanneer nie, voel jy nie so goed nie."

 

Ons moet hulle leer omtrent die emosies wat hulle Leiding-sisteem is.

 Sê vir hulle, "Wanneer jy veroordelende gedagtes omtrent jouself dink, en jy voel al daardie skuld en leed, dan verwyder jy jouself, met daardie gedagte, van Bron-energie. Want Bronenergie het jou lief. En wanneer jy kies om jouself te haat in plaas van lief te hê, dan bou jy 'n muur van weerstand. En onder daardie omstandighede blameer ek jou nie as jy 'n pil of drank wil drink om jou daarteen te beskerm nie.  Niemand, veral iemand so sensitief soos jy, kan sulke diskonneksie verduur nie."

 

Derhalwe, wanneer ons met iemand praat wat vry wil wees van die "geneesmiddel" wat hul ontdek het -- wat uiteindelik toe nie was wat hul verwag het nie -- die geneesmiddel wat hulle ontkoppeling verdoof het -- moet ons hulle leer om weer te verbind. Maar jy kan dit nie doen tensy jy bereid is om met hulle te praat oor Innerlike Mens-wees, omtrent Bron-energie, omtrent Vibrasie. Jy moet met hulle praat oor Emosie. Met ander woorde, jy kannie dit doen sonder om pyl-reguit te wees oor die Kern van wie ons almal is nie -- ONS IS BRON-ENERGIE IN FISIESE LIGGAME.

 

Dit is tyd om te sê,

 

Jy is Bron-energie in hierdie fisiese liggaam, en hoe beter jy voel, hoe meer vloei jou ware self.

En hoe erger jy voel, hoe minder laat jy dit toe om te vloei.

 

Die is nie Bron-energie wat dit nie toelaat nie -- dit is jy wat dit nie toelaat nie.

 

En wees lief vir hulle, wees lief vir hulle, wees lief vir hulle!

Wees lief vir hulle wanneer hulle dronk is.

Wees lief vir hulle is hulle "hoog" is.

Wees lief vir hulle wanneer hulle sober raak. 

 

Sê, "Dis OK. Dis OK. Dis OK.

Jy is gemagtig om hier te wees.

Jy is gemagtig in jou rede vir hierdie optrede.

Ek verstaan wat met jou gebeur.

Laat my toe om met jou te praat oor wat ek weet."

 

Jy sal sê, "Jy is 'n sterk mens.

Jy is perfek in die oë van Bron-energie, of Alles-Wat-Is, of God of wat jy dit ookal wil noem.

Jy is 'n skepper.

Jy is hier vir daardie presiese doel.

En wanneer jy jouself liefhet soos Bron-energie jou liefhet, is daar niks beter nie."

 

Dit is die stelling wat ek sal neem.

 

- Maree

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005