Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 8 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Aantrekkingskrag... PDF Print E-mail
Friday, 27 June 2008

Active Image

 

 

"Die Wet van Aantrekkingskrag"

- deur Maree de Wet

 

Waaraan dink jy op hierdie oomlik, reg nou? Die Wet van Aantrekkingskrag verklaar dat "waaroor ons dink, dit bring ons tot stand''. Vir baie mense kan hierdie stelling klink na nuwerwetse fluff maar glo dit of nie, dit is gebou op 'n soliede wetenskaplike basis.

 

Hedendaagse top kwantum fisikuste het ontdek dat die heelal en ons realiteit baie beslis gekonnekteer is met die ''waarnemer''.

 

Met die studie van kwantum gedeeltes (die kleinste waarneembare dele van materie) het hierdie wetenskaplikes ontdek dat die materie beweeg het in ooreenstemming met die persoon wat die eksperiment uitgevoer het. En as die wetenskaplikes verklaar dat kwantum stukkies hulself op 'n sekere manier gedra, dan doen hulle dit. Dit is die ''waarnemer'' wat die reaksie veroorsaak!

 

Wat bedoel dit vir ons normale mense? Wel, eintlik het hierdie wetenskaplike studies verreikende nagevolge vir ons aangesien ons wêreld uit hierdie selfde kwantum gedeeltes bestaan! In hierdie geval is ons die ''waarnemers'' en derhalwe die skeppers van ons eie realiteit, ons wêreld en ons ondervinding. 

 

So, wees versigtig waaraan jy dink! Byvoorbeeld, begin jou gedagtes ooit met die volgende :

 

Ek verstaan nie ...

Ek wil nie hê nie ...

Ek is gefrustreerd omdat ...

Ek haat my ...

Ek kannie besluit nie ...

Ek is gestres oor ...

Ek is bekommderd dat ...

Ek behoort te kan - maar ek kannie ...

Hoekom het ek soveel probleme?

 

Die Wet van Aantrekkingskrag is onverskillig en onpartydig oor die woorde wat eerste in jou gedagtes opkom -waaroor jy ookal dink, sal jy aantrek in jou lewe, want jy besluit hoe die kwantum gedeeltes gaan op tree!

 

Wanneer jy dink ''Hoekom gebeur slegte dinge altyd met my?'' dan trek jy slegte gebeure aan.

 

Wanneer jy dink ''Ek wil uit die skuld uit'', trek jy meer skuld aan.

Wanneer jy dink ''Ek is bekommerd ek gaan siek word'' trek jy siekte na jou lewe aan.

 

Die Wet van Aantrekkingskrag bring wat ookal jy op fokus, al is dit nie wat jy wil hê nie. Verstaan jy?

 

As jy hierdie prinsiep verstaan, hier is 'n paar voorbeelde hoe om Die Wet van Aantrekkingskrag vir jou te laat werk in plaas van teen jou. Neem notisie van jou gedagtes en verander jou denke as volg :

 

''Ek wil uit die skuld uit'' na ''Ek wil uiterste rykdom verdien''

 

''Ek haat my baas'' na ''Ek sien vooruit daarna om my eie

besigheid te hê'' of ''om my droom pos te vind''

 

''Ek verstaan nie hoekom hy so lui is nie'' na ''Ek lief dit

wanneer hy my in die huis help''

 

''Ek is gestres deur hierdie projek'' na ''Ek ondervind altyd

interessante resultate in my projekte''

 

"Ek is bekommerd ek word siek'' na ''Ek ondervind wonderlike

gesondheid elke dag''

 

Noudat ons Die Wet van Aantrekkingskrag 'n bietjie beter verstaan, is dit gladnie verbasend hoekom soveel mense sukkel met geld nie. Die gesegde ''die rykes word ryker and die armes armder'' bewys net hoe Die Wet van Aantrekkingskrag regtig werk.

 

Omdat ryk mense geld het, dink hulle dikwels aan die beste manier hoe om hulle geld te gebruik, derhalwe trek hulle nog meer geld aan. Aan die ander kant dink die armes aan hoe min geld hulle het en derhalwe trek hulle nog meer gebrek aan.

 

Huidiglik word 96% van die wêreld se rykdom deur 1% van die populasie verdien. Dit is nie toevallig nie.

 

Wallace D. Wattles,

 

''Die eienskap van geld en eiendom kom as 'n direkte resultaat

van as jy dinge 'op 'n sekere manier' doen. Diegene wat nie dinge

'op 'n sekere manier' doen nie, maak nie saak hoe hard hulle werk

nie, sal arm bly. Dit is 'n natuurlike wet van 'soort soek soort'.''

 

Volgende - Jou Aksiegids...

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005