Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 8 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Vreugde - 'n Dringende God PDF Print E-mail
Tuesday, 26 August 2008

 Active Image

 

 

'n Dringende God

 

Ek sê nooit vir mense om te glo wat ek glo of hoekom ek glo of die rede waarom ek glo nie, maar ek herhinner hulle wel dat ons behoort te weet WAT ons glo en HOEKOM ons glo as ons dit gaan glo.

 

Elke mens het 'n verskillende opvatting en interpretasie van die Bybel (of énige geloof, eintlik) en om iemand anders te kritiseer vir wat en waarin hulle glo, is om oordeel te fel.

 

Ek het onlangs 'n spraakstuk van iemand ontvang (ek sal hom "Johan" noem vir nou), waarin hy gesê het dat dit vir hom 'n groot verligting is om te sien dat meer Christene die internet en web betree. Blykbaar het die feit dat ek God in 'n paar van my artikels genoem het hom oortuig dat ek presies glo wat hy glo. Hy het voortgegaan om my te vertel dat daar te veel "new agers" is en dat hulle 'n dreigement is, 'n onkruid in ons ongeskonde Christelike tuin, 'n onkruid wat uitgewis moes word.

 

Op daardie oomblik het ek besef dat sy God en myne baie verskillend is...


Sy God is 'n bang-maak ou. Sy God stel hom voor as 'n sondaar - nie seker van wat nie, maar sy sondigheid het by geboorte begin, 'n proses wat nie eers sy skuld was nie. Omdat hy so 'n verskriklike sondaar is, moet hy konstant tot sy God bid vir vergifnis of anders sal sy God hom kasty en straf tot dit seer maak. Meeste van sy strawwe is ongespesifiseerd, maar skrikwekkend. Een van hierdie strawwe is om hel toe te gaan, en ten spyte van die feit dat 'Johan' 'n eiendomsagent is, kan hy nie hierdie gebied of akkommodasie beskryf nie, nog minder kon enigiemand wat hy ken nie. Al wat hy geweet het was dat dit verskriklik is en dat hy moes aanhou om vergifnis te vra vir ongespesifiseerde sondes wat blykbaar nooit eintlik sou weggaan nie.

 

Die God wat ek ken is meer liefdevol, met 'n sin van humor. Om onsself sondaars te noem - in God se oë - is uiters arrogant - wie is ons om sy beslissing omver te gooi en om sy kreasies te oordeel as minder as volmaak? Hy is soos 'n liefdevolle ouer wat 'n kind sien struikel en leer om te loop. Hy is daar om hulp te verleen as ons daarvoor vra en kyk met erbarming en deernis toe as ons val. Hierdie liefdevolle God is eenvoudig lief vir ons soos ons is, sy ware kinders, en hy weet dit neem 'n bietjie tyd vir ons om dit te ontdek.

 

'Johan' se God maak blykbaar onderskeid tussen mense - party is goed, party is sleg, en party is beter. Sy God hou definitief nie van homoseksuele mense of "new agers" nie, en alhoewel 'Johan' nie eintlik geweet het hoekom nie, het hy wel geweet hulle is 'n brandmerk op die familiewaardes wat sy God voorlê - hiérdie tipes moes uitgewis word ten alle koste.

 

My God is baie meer verdraagsaam en hang gladnie etikette nie. Hy sien net gladnie ras, kleur, geloof, geslag, ouderdom of beroep raak nie of enigiets anders waarby ons mensdom onderskeidings maak nie. Of dit nou homoseksueel, heteroseksueel, moeder en seun, besigheids kollegas of wie ookal is, sien my God alleenlik die liefde tussen hulle en wat versprei na sy ander kinders.

 

'Johan' se God wil blykbaar hê ons moet onsself verkleineer en minder maak as wat ons werklik is - dit noem hy 'nederigheid'. Om trots te wees op wie ons is, is blykbaar godslastering. Daar is net een reddende lig is sy God se wêreld, en daardie lig is 2000 jaar gelede geblus.

 

My God vra dat ons ons rol as lig in die wêreld aanvaar. Dit is totaal arrogant om aan te neem dat hierdie funksie nie vir jou mag wees nie, en arrogansie is altyd omtrent ego.

 

Sy God se uitkyk blyk dieselfde te wees as ons publieke dienste - die 'dit-sal-nou-nou-gebeur' sisteem. Jesus, wat blykbaar binnekort terug kom, sal ons van al ons sondes bevry - ons kan dit nie onsself doen nie. Die frustrerende feit is dat niemand eintlik weet wanneer Jesus gaan terug kom om ons te reinig nie - dit kan vandag wees, of môre, of volgende week, of oor 'n honderd jaar, en dan sal 'Johan' nie eers hier wees nie, wat hom in alewige vrees dompel selfs na sy dood - hy kannie eers 'in vrede rus' nie. Sy God hou daarvan om hom in spanning te hou.

 

My God is definitief meer soos ons privaat sektor - Hy is 'n 'nou, onmiddelik' tipe ou. Hy sien ons as alreeds ingelig en dat niemand ons kan red behalwe onsself nie. Hy sien ons as prisoniere in ons selle, onbewus dat ons altyd die sleutel hou tot ons vryheid. Al wat ons moet doen is om rond te kyk en die deur oop te sluit. Al wat ons moet doen is om ons gedagtes en persepsies te verander en agter te kom dat daar geen sondes is nie - net foute. Reg, so jy het 'n fout gemaak. Leer daaruit en beweeg voort na vrede en vreugde. Óns het die fout gemaak, óns maak dit reg. Poef. Dis hoe eenvoudig dit is.

 

My God sê vergifnis is my funksie as 'n lig in dié wêreld - 'n stilte volg vir my. As ek al die 'Johans' in die lewe as minder as perfek sien, dan moet ek myself ook as sulks beskou - elke ontmoeting met 'n broeder of suster is 'n ontmoeting met myself. As my funksie VERGIFNIS is, dan moet ek vergewe (die fout regmaak) en 'n keuse maak om ALMAL as ligte van die wêreld te sien - goeie mense met, huidiglik, 'n onvolmaakte begrip van die feite omtrent onsself en ons God.

 

Ek het myself weer toegesluit. Waar is die sleutel? Ek het dit ONMIDDELLIK nodig...

 

 - Maree de Wet

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005