|
- deur Maree de Wet Die Vermiste skakel tussen ''DIE GEHEIM'' en JOU Lewe "Die Geheim' kan jou lewe verander. Dit het myne. Maar as jy nog nie weelde en oorvloed in jou lewe aantrek nie, dan skort iets. Vandag skryf ek om jou te vertel wat daardie 'iets' is - en om te help om daardie struikelblok vir altyd te verwyder. Teen hierdie tyd besef jy dat daar geweldige mag in jou gees skuil, binne jou onderbewussyn. Dit is waaroor 'Die Wet van Aantrekkingskrag' gaan - jy word wat jy dink. Dís die mag wat binne jou lewe. Maar hoe VERWESENKLIK jy daardie mag? En hoe maak jy gebruik van daardie mag? Wat is die ontbrekende skakel tussen 'Die Wet van Aantrekkingskrag' en ware verandering in jouself? Die vermiste skakel is AKSIE. Kennis omtrent wat om te doen en HOE om dit te doen. Die wete van hoe om die idees in 'Die Geheim' te neem en die dinge te doen wat nodig is vir ware resultate ... vir JOU. En ek wil jou vertel omtrent iets wat jou sal help om juis dit te doen. Dis amper soos die vermiste ''instruksie gids'' om ''Die Geheim'' te gebruik om jou lewe te verander. "Wat Nou?" "Hoe pas ek ''Die Wet van Aantrekkingskrag'' toe in my lewe? "Hoekom werk dit nie vir MY nie?" "Wat is ek veronderstel om te doen?" Het jy al klaar ''Die Geheim'' gesien? Klik HIER om ''DIE GEHEIM'' in jou lewe toe te pas.
|