Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 4 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Selfsorg - Wat Doen Jy? PDF Print E-mail
Saturday, 09 August 2008

 

Doen Jy Waarvoor Jy Lief is?

- Maree de Wet

 

 

 Active Image  

Êrens in geskiedenis het die mensdom die valse gedagte begin ondersteun dat dit nodig is vir ons bestaan om te werk aan vervelende, daaglikse aktiwiteite wat ons nie geniet nie.

 

Ons word groot in ons geprogrammeerde lewens met die belaglike idee dat ons werk toe moet gaan om geld te verdien.

 

Niks kan verder van die waarheid wees nie. Ons behoort werk toe te gaan vir BEVREDIGING. Jy wil jou dae spandeer deur te doen waarvoor jy lief is.

 

En moenie dink dit is selfsugtig om te wil doen waarvoor jy lief is nie - dit is NOODSAAKLIK vir 'n gebalanseerde en betekenisvolle lewe - 'n lewe waarin JY die hoofrol speel en 'n lewe wat jou in staat stel om volkome en heelhartig mens te wees.

 

Deur te doen wat jou vreugde bring, is LEWE! Daar is geen waarlike bevrediging as ons gedwing word om iets te doen waarvan ons nie hou nie of MOET doen nie. So eenvoudig is dit nou maar net.

 

Jy kan doen net wat jy wil; jou BEGEERTE om te doen is die BEWYS dat dit binne jou mag is.

 

Die volgende stap is om op te tree of aksie te neem oor jou begeerte. Dis nou net hier waar baie mense verlore gaan -- wat as jy nie weet watter handeling om te neem nie? Jy het dalk 'n idee vir 'n besigheid, en moet jy nou 'n lening uit neem, self die fondse veskaf of 'n vennoot aanneem? Of dalk is jy mal daaroor om met plante te werk - Die geleenthede is oneindig en baie verwarrend en oorweldigend.

 

Napoleon Hill se advies is dié : Hy sê moenie bekommerd wees or die spesifikieke aksie wat jy neem nie. Neem net die eerste klein treëtjie, die eerste baba-stappie in die rigting van jou droom. Jy hoef nie 100% seker te wees of jy op die regte pad is nie, jy moet net fokus op die droom en vorentoe beur.                   

 

Wanneer jy jou idee sien vorm neem - wanneer dit uiteindelik iets is waaraan jy kan vat en die resultaat sien en voel - wel, dit is 'n ongelooflike, dankbare oomblik. Wanneer ek so 'n oomblik beleef, herhinner dit my aan 'n aanhaling van die beroemde psigoloog Alfred Adler - "Ek is dankbaar vir die idee wat my gebruik het."

 

So, waarvoor is jy lief?

Wat bring jou vreugde?

 

Maak jou oë vir 'n oomblik toe en dink aan al die aktiwiteite wat jou hart laat sing. Herleef dié dinge en wees bewus hoe jy voel.

 

Hoe gereeld neem jy deel aan hierdie vreugdevolle aktiwiteite?

 

Maak NOU 'n lys en laat die Heelal weet jy is vindbaar vir meer dergelike aktiwiteite.

 

Hou altyd jou lys naderby om jou te herhinner aan maklike maniere om met vreugde te konnekteer net wanneer jy wil. En as jy regtig met albei voete wil inspring, skeduleer sommer nou een of meer van hierdie aktiwiteite in jou dagboek!

 

Onthou, jy is 'n magneet wat aanhoudend situasies, mense en dinge waaraan jy huidiglik dink na jou toe aantrek.

 

Vreugde = Hoër Vibrasie = Vinnige Manifestasies.

 

Ja, dit is hoe maklik dit is!

 

Die sleutel is om die voorneme op te stel en dan toe te laat dat dit vloei!

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005