Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 5 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Selfsorg- Wees lief vir jouself! PDF Print E-mail
Tuesday, 15 July 2008

 

Wees lief vir jouself, Veredel Jou Lewe


- Maree de Wet

 

''Jy kannie 'n ander liefhê totdat jy jouself waarlik liefhet nie.''

 

Tot in my dertigs het ek nooit veel aandag gegee aan wat hierdie gesegde eintlik bedoel nie. Ek het van een aktiwiteit na 'n ander beweeg, probeer om 'n leemte wat daar was te vul maar ek het nie geweet hoekom nie. Ek het altyd probeer om in te pas, probeer dat almal van my hou, probeer om almal se goedkeuring weg te dra.

 

Derhalwe het ek nooit die tyd geneem om agter te kom wat spesiaal en uniek omtrent myself was nie.

 

Selfliefde is 'n vibrasie. As ek myself lief het en ek dink ek is cool, dan wys dit.

As ek skaam voel oor wie ek is, of as ek fokus op wat ek 'moet doen' of wat ek 'moet wees', dan wys dit ook. As jy al ooit in die teenwoordigheid  van iemand was wat baie self-bewus is, sal jy weet wat ek bedoel.

 

Ek was eers daardie persoon.

 

Ek was so behep met hoe ek lyk aan die buitekant, wat eintlik net 'n weerspieëling was van hoe ek binne gevoel het, dat ek seker baie self-betrokke voorgekom het.

 

Ek kon nêrens behoorlik teenwoordig wees nie, en ek is seker almal om my het gedink ek is nie in hulle geinteresseerd nie - wat nie so was nie.

 

Ek was net ellendiglik ongemaklik in my eie vel.

 

"Ons is almal gebore met een ware liefde... onsself. As jy jouself liefhet, dan sal almal!" Self-liefde beteken nie jy moet met jou neus in die lug rondloop en dink jy is beter as ander mense nie. Dit is 'n diep-gesetelde aanvaarding van jouself presies soos jy is, skewe tone en al.

 

Die fokus van hierdie artikel is Self-Liefde en verduidelik maniere om op jouself verlief te raak en maniere om daardie liefde uit te spreek.

 

Miskien is jy soos ek en sien die skoonheid in ander mense. Ek hoop nadat jy hierdie artikel gelees het en rond gespeel het met die verskillende konsepte, jy jou eie unieke betowering net so maklik sal sien!

 

Stap Een:

Wat vind jy innemend omtrent jouself? Wat het jy lief omtrent jouself?

 

Dalk het jy hierdie vraag nog nooit voorheen gehoor nie. Jy sal dalk liewer wil dink, "Wat kan ek verbeter omtrent myself?" maar ons bêre dit eers tot later.

 

Elkeen van ons is uniek op betowerende maniere. Sommige van ons besit fisiese skoonheid, sommige is artisties, sommige het die IK van 'n genie, sommige is ontsettend sterk, ens. Sommige van ons het miskien "minder duidelike" eienskappe, maar op 'n aardse vlak speel elkeen van ons 'n belangrike rol met die kwaliteite wat ons verpersoonlik.

 

Ons is spesiaal. Ons almal word benodig. Ons is betowerend!

 

Neem 'n oomblik en skryf neer  wat jy omtrent jouself lief het.

 

1.   ..................................................................

2.   ..................................................................

3.   ..................................................................

4.   ..................................................................

5.   ..................................................................

6.   ..................................................................

7.   ..................................................................

8.   ..................................................................

9.   ..................................................................

10.  .................................................................

11.  .................................................................

12.  .................................................................

13.  .................................................................

14.  .................................................................

15.  .................................................................

 

Loop na die spieël, kyk diep in jou oë en sien of daar iets is wat jy tot nou nie opgemerk het nie. Vra 'n getroue vriendin vir hulp. Dink aan 'n tyd toe jy regtig vol self-vertroue gevoel het en skryf daaroor. Dink aan jou 'snaaksighede' wat jou vir jouself laat lag. Jy het vele wonderlike fasette - sien hulle raak!

 

Dra hierdie lys vir 'n paar dae saam met jou, en elke keer as jy jouself inspireer met jou uniekheid, sit dit by jou lysie.

 

Teken aan enigiets wat jou aandag trek omtrent jouself... miskien laat jy altyd iemand voor jou gaan in verkeer, miskien glimlag jy vir vreemdelinge, miskien haal jy kwotasies aan in gesprekke en laat almal dus lag.

 

As jy dink aan Die Wet van Aantrekkingskrag wat sê, "ewebeeld trek ewebeeld", as jy jouself ten volle lief het, sal dit weerspieël word in diegene met wie jy in aanraking kom.

 

Ek neem aan hierdie is 'n moeilike taak vir meeste mense. Ons word dikwels geleer om nie ons eie beuel te blaas nie. Ek kan jou verseker niemand het nog 'n arm gebreek deur hulself op die rug te klop nie!

 

Die doel van hierdie oefening is om maar net te begin. Ek glo dat teenwoordigheid 85% van alles is.

 

Wees teenwoordig vir jouself deur jouself lief te hê. Begin vandag!

 

Stap Twee:

Werk liefdevol met enigiets wat in die pad staan van totale, passievolle Self-Liefde.

 

As jy dalk in jou spore gestop is deur Stap Een, ondersoek dit 'n bietjie meer. Vra jouself, "Wat staan in die pad van om myself totaal lief te hê?" en vereer dit wat te vore kom.

 

Dis dalk net 'n ou oortuiging in jou onder-bewussyn - dalk is dit iets groter.

 

Vir my, voordat ek pens en pootjies in self-liefde kon induik, was dit dat ek eers my eie storie moes verstaan, wat 'n trauma van my kinderdae ingesluit het en wat ek onderdruk het. Totdat ek dít erken het, en derhalwe opgeklaar het, het ek soos 'n halwe persoon gevoel, wat sin maak aangesien daar so 'n groot stuk van my lewe weg was.

 

As iets vir jou tevore kom, klein of groot, kry ondersteuning vir jouself. Dit help geweldig met die opklaring van ongedane sake van die verlede.

 

Stap Drie:

Vier Self-Liefde met Selfsorg.

 

As jy 'n geliefde in jou lewe het, is ek seker jy het vir hulle 'n geskenk of kaartjie gekoop vir 'n spesiale geleentheid. Doen jy dieselfde vir jouself?

 

Selfsorg is 'n verpligtende stap in enige poging of strewe. As jy dit oorslaan, dan gaan dinge gewoonlik verkeerd.

 

Sonder self-sorg kan jy eenvoudig net nie teenwoordig wees vir ander mense of verpligtinge nie.

 

Dit is hoekom die lugrederye aanbeveel dat JY eerste jou suurstofmasker aansit voordat jy andere probeer by staan. As jy nie kan asemhaal nie, kan jy dood eenvoudig niks anders doen nie.

 

Dink aan alles wat jy vir almal doen. As jy kinders het, dan weet jy die liefde wat jy voel en tot watter lengtes jy sal gaan vir hulle.

 

Nou gaan tot dieselfde lengtes vir jouself.

 

Dis hoe eenvoudig dit is!

 

Wanneer jy jouself lief het en jouself uitstekend versorg, vibreer dit uit na ander.

 

Jy sal gloei! Jy sal reverbireer! Jy sal inspireer!

 

Mense sal vra, "Wat is anders omtrent jou?" Vertel hulle asseblief!

 

Wees van diens deur almal te laat weet hoe lief jy vir jouself is.

 

Leer hulle hoe. Hoe meer liefde daar op die planeet is, hoe meer vrede sal daar wees.

 

Om af te sluit, los ek by jou hierdie inspirerende woorde van Marianne Williamson, wat baie spesiaal vir my is. Ek hoop dit inspireer jou om vandag jou Self-Liefde te ontwikkel en uit te brei en jou eie unieke prag te betree!

----------------------------------------------------------------

Let Your Light Shine

Our deepest fear is not that we are inadequate.

Our deepest fear is that we are powerful beyond measure.

It is our light, not our darkness,

That most frightens us.

We ask ourselves, who am I

To be brilliant, gorgeous,

Talented and fabulous?

Actually, who are you not to be?

You are a child of God.

Your playing small doesn't serve the world.

There is nothing enlightened about shrinking

So that other people

Won't feel insecure around you.

We were born to make manifest

The glory of God that is within us.

It's not just in some of us; it's in everyone.

And as we let our light shine,

We unconsciously give other people

Permission to do the same.

As we are liberated from our own fear,

Our presence automatically liberates others.

- Marianne Williamson

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005