Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 3 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Vreugde - Alleenlik deur Liefde... PDF Print E-mail
Monday, 07 July 2008

Active Image

 

 

Alleenlik deur Liefde

- Maree de Wet

 

 Active Image

 

Jy kan alleenlik deur liefde iemand terugbring na liefde

Jy kannie iemand teruggee aan hulle Verbinding met Bron deur hulle te verkleineer of te straf nie, of walging vir hulle te voel nie. Dit is alleenlik deur liefde dat jy iemand kan terugbring na liefde. Ek as ons nie 'n manier kan vind om hulle terug te bring na liefde nie, sal hulle altyd 'n probleem vir ons samelewing.

 

Geeneen sal ooit 'n ander seermaak as hulle gekonnekteer is met die Bron van alles nie, want wanneer jy een is met die Oorsprong van alles, voel jy nie onseker of onveilig nie. En wanneer jy nie onseker voel nie, is dit no nodig om iets te doen aan iemand vir wie jy bang is nie, want jy is nie bang nie. Jy verstaan dat Welwillendheid joune is.

 

Jy kannie die kers beide kante brand nie

Doen net jou beste om jouself in balans te hou. Een van die eerste dinge wat Energie gerigtheid versteur is om te veel van jouself te vra. Met ander woorde, jy kannie die kers aan beide kante brand en dan wonder hoekom jy moeg  is of nie opgewek voel nie. So die goue reel is, "Ek gaan baie, baie, baie gelukkig wees en dan alles doen waarvoor ek tyd het daarna."

 

Bewustheid geniet fisiese vorm

Bewustheid het nie fisiese vorm nodig nie. Maar fisiese vorm het bewustheid nodig. En Bewustheid geniet fisiese vorm, want fisiese vorm is die vernaamste gedeelte van gedagte. So Bewustheid neem toe deur fisiese vorm. Dis nie een of die ander nie.

 

Maak vrede met geweldadige oorvloed

Maak vrede met geweldadige oorvloed. Jy is meer geneig om 'n hoër vibrasie te hê en meer oorvloed aan te trek is jy geld uit die element te los. Nie omdat geld "die wortel van alle kwaad" is nie, maar omdat dit gewoonlik jou vibrasie ontstel.

 

"Hoe, waar, wanneer, wie" stel 'n teenoorgestelde vibrasie

Wanneer jy praat oor wat jy wil hê en hoekom jy dit wil hê is daar gewoonlik minder weerstand as wanneer jy praat van wat jy wil hê en hoe  jy dit gaan kry.  Wanneer jy vrae stel waarvoor jy nie antwoorde het nie soos hoe, waar, wanneer en wie, veroorsaak dit teenoorgestelde vibrasies wat alles stadiger maak.

 

Vir genesing, vind iets om oor goed te voel

Vind iets om oor goed te voel, staan eenkant en laat jouself toe om te ontvang waarvoor jy gevra het. Dit is die sleutel tot genesing.

 

Emosies is omtrent jou persepsie van vryheid

Elke emosie, van ellende al die pad tot by vervoering; van totale Verbinding met wie-jy-regtig-is tot waar jy jouself heeltemal afsluit van jou Verbinding, al daardie emosies gaan oor jou persepsie van vryheid, of jou persepsie van gebondenheid—elke liewe een van hulle.

 

Dit maak alleenlik saak wat jy doen

Dit maak nie saak wat enigiemand anders met hul vibrasie doen nie, dit maak alleenlik saak wat jy doen. Jy kannie iets begeeren opmerk dat jy dit nie kry nie—sonder om twee teenoorgestelde vibrasies te offer wat dit dan nie laat inkom nie.

 

Afwagting laat ontvangs toe

Afwagting is 'n fokus met 'n vibrasie wat toelaat dat jy ontvang waarop jy gefokus het—en jy verwag dinge, beide dié wat jy wil en dié wat jy nie wil hê nie.

- Maree de Wet

 

Volgende - 'n Dringende God...

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005