Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 6 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Spraakstukke - Eerlikheid PDF Print E-mail
Monday, 30 June 2008
 

 

Om Eerlik te wees...

- Maree de Wet

 

 Active Image

 

Eerlikheid is essensieel om verandering te bewerkstellig en te identifiseer wie jy eintlik is en wat jy waarlik wil hê. Wanneer jy oneerlik is omtrent wie jy is en waarin jy regtig glo, dan versterk jy die idee dat dit nodig is vir jou om voor te gee jy's iemand anders of dat jy fondamenteel nie ''goed genoeg'' is nie.

 

Erger nog, jy ondermyn omtrent elke hoof prinsiep van self-verbetering want dis alles gebasseer op die feit dat jy klaar jou eie self en -doele geidentifiseer het. Dis onmoontlik om dit te behaal as jy jouself ontken en verloën. Sonder die waarheid omtrent wie jy is en wat jy waarlik begeer, kan jy nie helderheid in die lewe hê nie en kan jy nie jou drome bewaarheid nie want jy het nie waarlik rigting nie.

 

Baie mense gebruik self-desepsie as 'n verskoning om nie na binne te kyk nie - hulle omstandighede, die mense om hulle of dinge van die verlede. Wat hulle meesal nie besef nie is dat dit hulle effektief in 'n self-saboteurende en selfagtende kringloop hou wat verhoed dat hulle vooruit beweeg in hulle lewe en om hulle drome te bewaarheid.

 

Om eerlik te wees bedoel nie jy moet al jou bose geeste als op een tyd aanpak nie, maar dit verg wel dat jy 'n eerlike begin maak met jou self-ondersoek en te aanvaar wat dit is waarmee jy te doen het. Deur dit te identifiseer word dit moontlik vir jou om verby dit alles te sien na jou ware, oorspronklike self.

 

Sodra jy jou ware self ontdek het, is dit makliker om vas te stel wat jy wil hê uit die lewe. Dan kan jy voortbeweeg en besluit hoe om jou bose geeste te werk te gaan of net rondom dit te werk tot jy gereed voel om dit aan te pak.

 

Dit is nodig dat jy eerlikheid op alle vlakke van jou lewe toepas, nie net met jouself nie. Wanneer jy oneerlik is, sê jy eintlik jy is nie goed genoeg nie, jy verdien nie die beste nie en dat jy altyd oneerlik moet wees om dit te kry.

 

Dit maak nie saak wat dit is nie - leuens vertel, steel, oordryf om mense te beϊndruk, nie iets sê as iemand jou te veel kleingeld gee nie, ontrou wees in jou verwantskap ... Op die mees fundamentele vlak is dit alles 'n negatiewe verwysing na self.

 

In hierdie tyd van aggresiewe bemarking en half-waarhede kan eerlikheid  dalk gesien word as 'n uitdaging! Maar in werklikheid is dit nie; ons weet altyd diep binne wat is waarlik eerlik en as jy ooit twyfel, draai die tafels om en stel jouself in die ander persoon se skoene ... voel dit nog eerlik?

 

Om eerlik te wees verg nie veel disipline nie en is partymaal moeilik om aan die begin toe te pas want ons is het almal so gewoond geraak aan die klein wit leuntjies wat die lewe soveel makliker gemaak het. Maar daardie beeld is vals - om eerlik te wees vergemaklik die lewe soveel meer en bevry ons van al die energie wat dit verg om 'n vals beeld voor te hou.

 

Die goeie nuus is dat eerlikheid met oefening baie makliker word, veral wanneer jy besef dat ander mense jou eerlikheid begin agterkom en jou al hoe meer begin respekteer. Jy sal ook gesien word as 'n betroubare en gebalanseerde individu en almal sal weet waar hulle met jou staan.

 

Ten slotte, onthou om altyd saggesind te wees en altyd uit liefde eerlik te wees. Baie maal word die 'waarheid' as a wapen gebruik om iemand seer te maak - wanneer jy jou eerlikheid en waardigheid ontdek, sal jy ook vind dat jy vele meer geestelike vaardighede by gekry het om struikelblokke te hanteer. Onthou ook dat om eerlik te wees nie bedoel dat jy jou standpunte op iemand anders moet afdwing nie.

 

Wees eerlik met jouself, wees eerlik met ander en doen dit altyd met liefde.

 

Volgende - Sukses ...

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005