Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 20 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Aksiegids PDF Print E-mail
Friday, 27 June 2008

Active Image

 

 

STAP-VIR-STAP Aksiegids

 

Active Image

 

"Jou Stap-vir-Stap Aksie Gids om ''Die Wet van Aantrekkingskrag'' te aktiveer en alles wat jy begeer te openbaar."

 

As jy ooit gewonder het hoe om Die Wet van Aantrekkingskrag in jou lewe te implimenteer, dan is hierdie artikels vir jou.

 

Hier sal jy die presiese stappe vind om 'n suksesvolle geestestoestand te ontwikkel wat jy kan toepas tot enigiets wat jy wil bereik. Dit is met hierdie geestestoestand dat jy sal kan 'n beroep doen op die Heelal om jou by te staan met dié wat jy in jou lewe wil hê.

 

Deurgaans sal jy die fokus en moed ontwikkel om hoër vlakke van sukses te bereik - al was jy nog nooit tevore met enigiets suksesvol nie.

 

Onthou die ou gesegde "Wanneer die Student gereed is, sal die Leermeester te vore kom"? Wel, dis waar jy nou is - jy het hierdie artikel na jou toe aangetrek en is gereed om alles te ondervind.

 

Ondanks alles wat jy geleer het omtrent sukses, is dit meesal a proses wat begin, groei en eindig in jou bewussyn. Dis 'n "inside job", so te sê!

 

Terwyl uitwendige omstandighede uiteraard 'n impak op jou lewe het, is sukses nie soseer WAT jy doen nie as HOE jy voel daaromtrent en hoe jy dinge doen gebasseer op daardie gevoelens.

 

Wanneer jy begin met 'n 'oop' bewussyn, sal jou gedagtes asook jou gevoelens verander. Hierdie gevoelens sal as jou gids dien om dinge te doen op 'n sekere manier.

 

Tegelykertyd sal jou aksies meer gefokus wees en jou resultate in lyn met dié wat jy begeer. Deur jou gedagtes bewustelik te verander sal jy jou geestestoestand OOK verander.

 

As gevolg daarvan sal jy vibreer op 'n hoër vlak en dit sal die brandstof wees vir jou om uit te ryk na die Heelal om jou by te staan.

 

Hier is hoe jy begin om Die Wet van Aantrekkingskrag te aktiveer in jou lewe.

 

 Active Image

Wees Kristalhelder Omtrent Wat Jy Begeer

===========================================================

Laat ons begin deur uit te vind presies waarmee jy suksesvol wil wees.

 

Jy mag dalk dink dit maak nie saak watter paadjie jy volg nie. Jy wil maar net suksesvol wees, maak nie saak in wat nie. Ek weet dis hoe ek eers gevoel het. Ek het 'n voorliefde vir soveel dinge ek het gedink ek kan suksesvol wees in enige van hulle.

 

As jy dieselfde as ek voel, is jy nie vêr verkeerd met daardie geloof nie, maar kom ons stel vas waarin jy kan suksesvol wees met gemak en spoed, terwyl jy ook gelukkig en ten volle vervul voel.

 

Ja, dit IS moontlik om suksesvol te wees in amper alles wat jy aanpak.

 

Jy weet dalk van mense was 'n sukses maak van omtrent alles wat hulle aanneem - soos iemand met "groen vingers"...

 

Jy ken dalk iemand wat altyd lyk of hulle gemaklik oneindige geleenthede aantrek, terwyl jy buite staan en kyk. Of jy het 'n vriend(in) vir wie geld nie 'n probleem is nie terwyl jy sukkel met skuld en daaglikse benodigdhede. En selfs jou buurman het 'n natuurlike lus vir die lewe terwyl jy verlore en deurmekaar voel meeste van die tyd.

 

Hoe doen hulle dit? Wat het hulle wat jy nie het nie?

 

Die antwoord sal jou dalk verbaas ...

 

HULLE GEBRUIK EN AKTIVEER DIE WET VAN AANTREKKINGSKRAG

GEREELD OMDAT HULLE WEET WIE HULLE IS EN WAT HULLE

WAARLIK BEGEER!

 

Al week ek en jy in teorie dat dit moontlik is om suksesvol te wees in enigiets, is dit net meer waarskynlik dat jy sal suksesvol word in iets wat jy waarlik geniet en waaroor jy vol passie is.

 

Dít is waar die gevoelens waaroor ons vroeër gepraat het van belang is en dit is hoe Die Wet van Aantrekkingskrag begin werk vir jou.

 

Suksesvolle mense het 'n sterk verhouding met hulself ontwikkel. Hulle het geleer om hulself te vertrou. Hulle GLO dat hulle enige mikpunt waarna hulle streef kan bereik.

 

Hulle bereik helderheid omtrent die hartstogte in hulle lewe. Dan maak hulle 'n bewustelike keuse om hierdie hartstog te volg met oorgawe.

 

Hulle gevoelens oorheers hulle daaglikse aksies en die vibrasies wat hulle emineer stel Die Wet van Aantrekkingskrag in werking. Hulle hoef hulself nie daagliks te forseer om aan hulle mikpunte te werk nie - hulle sien vooruit daarna want hulle voel gelukkig!

 

Die resultate spreek vanself - hierdie mense lok outomaties winsgewende geleenthede, rykdom en 'n aaneenlopende vloei van hartstogtelike strewes om aan te pak. Dis nie werk vir hulle nie want hulle geniet hulself gate uit!

 

Neem 'n oomblik om 'n paar van jou vergange strewes na te gaan. Watter mikpunte het jy in die verlede gestel en hoe het dit uitgedraai? Was jy suksesvol? En meer belangrik, hoe het jy gevoel oor jou prestasies?

 

Het jy 'n mikpunt gestel wat nie reg vir jou was nie net omdat iemand anders sukses daarmee behaal het? Het jy jou in 'n sekere loopbaan begewe omdat jou ouers of onderwysers jou oorreed het dat dit goeie geld en sekuriteit offer?

 

Het dit vir jou gewerk?

 

Jy mag dalk iets belangriks agterkom in hierdie artikel - al het jy 'n sekere mate van sukses behaal in sekere dinge, het dit nie eintlik saak gemaak of jy gelukkig was of nie!

 

Ongelukkig hou hierdie tipe van sukses nie lank nie aangesien dit van min mening is vir jou. Hoeveel ongelukkige suksesvolle mense ken jy? Daar is heelwat van hulle - kan 'n mens dit 'ware' sukses noem?

 

 Active Image 'n Suksesvolle Toekoms Aan Jou!

 

Volgende ... Kies Jou Rigting

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005