Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 18 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Afrikaans - Kersgedigte 1 PDF Print E-mail
Wednesday, 21 October 2009

 

'n Wens vir Kerstyd

 

Ek wil na die stilte luister en lank-stadig na jou kyk

Ek wil sag word in jou naby-wees en jou oë se blou vir my vat.

Ek wil hoor hoe die vrede aan ons voordeur klop

En vars blomme op ons tafel in die verbygaan loop-ruik.

 

Ek wil diep dankbaar buig bid en n blywees-lag

in my praat en my loop vasbind

van nou af tot altyd ver vorentoe

 

En ek wil wéét dat God ook hier is:

binne, by en met ons,

warm-sag in Sy liefde, vriendelik soos kerslig.

 

Dis my wens vir ons vir Kersfeestyd van nou,

voordat ons hierdie jaar ook

toevou en wegbêre.

 

- Elizabeth Kendall - 2009

-----------------------------------------------------------------------------------------------

'n Kersgedig

 

Kersboom,  groen, kersboom mooi

in rooi goud en silwer getooi helder,

gekleurde flikkerende liggies

Kyk tog net , die blye kinder gesiggies!

 

Briefies in die pos. drome word geweef

om na elke kind se droom te streef

werk kabouters en kleine elfies baie hard

vir Kersvader met sy lang witte baard..

 

Gaan Kersvader n sak vol drome bring..

en elke kinderhart van vreugde laat sing?

Jingle bells, jingle bells,...kyk net Rudolf se rooie neus

 al die kinders, soet soos engeltjies gewees

 

Klingel, klingel die goue klokkies

aan die nekke van die bokkies

wat is in Kersvader se grote sak?

ongeduldige kinders, kan nie meer wag!!

 

Kersvader, met sy groot blink slee

voer tot grootmense se drome mee

Kyk hoe soen Pappa en Mamma nou

onder die groen en rooi "mistletoe"!

 

Die Ster van Bethlehem, so blink

aan die lieflike boom se top, wat wink

Mamma, waar kom Kersvader dan vandaan..

is die Noordpool dalk, op die groot ronde Maan?

 

Kinderogies het hom gesien, oor die toppies van die lang Bome ,

 het hy deur die lug gevlieg....met sakke vol kinderdrome,. .

In elke kinderhart, lê die magic van Kersfees

afwagting en opwinding in blink oë te lees

 

---------------------------------------------------------------

 

Kersliedjie

 

Drie outas het in die haai Karoo

die ster gesien en die engel geglo,

 

hul kieries en drie bondels gevat

en aangestryk met n jakkalspad

 

al agter die ding wat skuiwend skyn

op n plakkie, n klip, n syferfontein,

 

oor die sink en die sak van Distrik Ses

waar n kersie brand in n stukkende fles,

 

en daar tussen esels en makriel

die krip gesien en neergekniel.

 

Die skaapvet, eiers en biltong

nederig gelê voor God se klong

 

en die Here gedank in gesang en gebed

vir n kindjie wat ook dié volk sou red

 

Oor die hele affêre het uit n hoek

n broeis bantam agterdogtig gekloek.

 

D.J. Opperman (1914-1985)

Uit: Blom en baaierd, 1956

----------------------------------------------

Kerswense vir 2009

 

                       ©

                    (¯`´¯)

                      */ \*

                    . **..

                   '** '

                 '* ♫♫♫•*'

               *, Woes ,*

              ' * ** * '

             * Geseënde *

          * ' ' •♫♫ *♥* ♫♫ • ' ' *

  '•♫ * ' * Kersfees 09 * ' * ♫•'

       *' ' * ♫♫♫**♫♫♫• * ' '*

                       

                       

                       

                       

                 Meraai

               -----------------

              Kerswense vir 2009

 

                           @

                           en

                           hier

                         onder

                       opgetooi

                            aan

                       ieder & elk

                   van die skrywers

    op hierdie forum in al sy gedaantes

                          ontvang

                    ons innige wense

         vrede & harmonie & vreugde

gesondheid wat verstande te bowe gaan

                             aan

                             jou

                             van

                             ons

                    Outop & Meraai

 

- Meraai vannie Baai

-------------------------------------------------------------------------------

Kersfees en die boom

Geskryf: A van Eyk

Pa, Ma slaan op die Kersfees boom asseblief

Bokse vol liggies, balletjies, Kersversierings

In….. die gangkas “weg  versteek”

 

Maak seker al die Kersfees liggies flikker

Al die versierings klouter op…die temaai groot boom

Waar gaan ons die Engeltjie hang?

 

Dit is Kersfees-tyd, dis Kersfees-tyd

Kersfees kom, Kersfees kom

Nog ‘n Kersfees? Almal staan verstom

 

Mirre, wierook…. bring die goud

Dis mos nie enige verjaarsdag

By die Herberg ….hoe lank sal ons wag?

 

Die sterrekykers weet

Elke tree afgemeet

Die ware Koning….Sy ouers het dit ook nie “breed”

 

Ruik!! …. Dit is die geur van wierook

Geskenke in winkels…deur kinders nou “bekoor”

Maar Jesus sê….Ek… is die geskenk, het jy gehoor!

 

Pa, Ma, kinders, laat ons gelukkig wees

Kersfees kom, Kersfees kom

Hierdie Kersfees die mooiste ek staan “stom”

 

Laat ons gelukkig wees

Laat ons lag

Ja, skaterlag

Nou weet ons presies…….

 

Waaroor Jesus-Kersfees gaan!

------------------------------------------------

Kersfees kom
Geskryf: A van Eyk

Oktober, die mooiste mooiste maand
Met winkels vol liggies, net versierings waar jy kyk
So “wrinties waar”…die jaar is verby 

Hierdie jaar het die goeie en slegte laat gebeur
Trane wat sê ek is bly en trane wat my rivier bedding skoon-spoel
Ek kyk terug…. en prewel….”die jaar is ! sowaar verby

Tiende maand dankoffer nou in gange van my gedagtes 
So moet ons gee…..
Sonder voorbehoud sonder ‘n hart, te goed

Blomme bloeisels mooi grasperke
Skrik wakker uit jou winterslaaap!
Voor jy weet klap die klappers soos vuurvliegies in die nag

‘ n Engel koortjie sing, vrede op aarde
Vergewe mekaar soos HY ons vergewe het
Met groot Engel vlerke, wat my aangesig verberg

Hierdie Kersfees sal ‘n groet met ‘n glimlag
Met ‘n wete die Mesias kom
My olie-lampie …alreeds oorvol

Die wyse wat Jesus my vashou
Die wyse wat Jesus my toevou
Die wyse wat Jesus my vertrou

Ja die wyse waarop Jesus my vlerke gee
Wat ek nie verdien
Nou moet ek groet….

Ons sal mekaar weer in die toekoms sien

-----------------------------------------

Last Updated ( Friday, 13 November 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005