|
Thursday, 30 July 2009 |
|
Om te sleng of nie te sleng? Vir ons Afrikaanse skrywers en digters is dit altyd 'n dilemma - gebruik ek sleng of nie? Meeste van ons probeer ons taal so suiwer moontlik hou en dit grief baie van ons om te hoor hoe ons taal verander het en hoeveel Engelse woorde daar net nie in daaglikse gesprekke ingesluip het nie. Lees die artikel onder ONS TAAL! - Sleng-bekendstelling en miskien sal dit dinge 'n bietjie opklaar. - Maree
|
|
Last Updated ( Thursday, 30 July 2009 )
|