Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 4 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Spraakstukke - Oorvloed is Oral te Sien PDF Print E-mail
Thursday, 30 July 2009

 

Oorvloed is Oral te Sien

 

 

 Active Image

Bob Proctor het eens gesê :  "Moet nie oor iets huil wat nie oor jou sal huil nie."

 

Mense skep baie maal vir hulself ontsaglike lyding net oor hulle in die skuld is of geld verloor het. Hulle skep intense gevoelens van woede,  neerslagtigheid en vrees; al hierdie gevoelens is afbrekend en verwoestend en maak dit nóg moeiliker of die verlore OORVLOED terug te kry.

 

Omdat hulle ontsteld is, mag hulle dalk dan met die mense om hulle oor geld baklei of teneergedruk raak, sonder om te besef dat die mag om wéér oorvloed te manifes nog altyd vir hulle beskikbaar is.

 

Wanneer 'n mens verstaan dat geld maar net een vorm is van die yslike mag bekend as oorvloed, en dat jy altyd rykdom en oorvloed van die altoos-gewende Heelal sal ontvang, word dit makliker om van negatiewe gevoelens omtrent geld, en die oortuiging dat materiële rykdom meer belangrik is as ander vorme van oorvloed, ontslae te raak.

 

Vra jouself hoeveel jou sig en jou gesondheid werd is.

Hoeveel sal ek jou moet betaal om jou verwantskap met jou geliefde te eindig?

Ek raai dat jou gesondheid, jou sig en die mense vir wie jy lief is, is veel meer werd as enige geld wat iemand jou kan offer.

 

Wanneer jy iets ontvang, en dis nie geld nie, ontvang dit met Dankbaarheid en genot.

Laat jou kreatiwiteit toe om te floreer en jy sal maniere ontdek om jou oorvloed om te sit in iets wat onmiddellik vir jou bruikbaar is.

 

Wysheid en kennis is vorms van oorvloed wat ons partymaal mis kyk.

 

'n Antieke handelaar wat ek ken het gereëld items en meubels van minder gegoede en daklose mense gekoop wat hulle by die vullishoop uitgesnuffel het. Hy was altyd vriendelik en gaaf teenoor hulle. Eendag het een van sy gereëlde verskaffers, wie dakloos was, opgemerk dat hy onlangs 'n goue plaat van 'n welbekende sanger aangeskaf het.

 

"Jou prys is te laag," sê hy. "Ek weet, want ek was voorheen in die musiek bedryf."

 

Die antieke handelaar het stil geluister na wat die man te sê het, en besluit om sy advies te vat en toe die prys viervuldig verhoog. 'n Paar dae later het sy tandaarts binne geloop en was baie opgewonde oor die goue plaat.

 

"Luister, ek wil baie graag daardie plaat besit, maar ek het nie soveel geld nie.

Hoe lyk dit ek doen daai tandwerk waaroor ons gesels het in omruil vir die goue plaat?"              

 

Die antieke handelaar was dus in staat om te betaal vir die duur tandwerk wat hy nodig gehad het maar nie kon bekostig nie omdat hy dankbaar was vir die oorvloed wat hy onverwags ontvang het en dit kon omsit in iets bruikbaars.

- Maree

 

Last Updated ( Thursday, 30 July 2009 )
 
< Prev

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005