Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 15 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Selfsorg en Emosionele Hulp PDF Print E-mail
Thursday, 04 June 2009

 

Wanneer jy die dag voor ’n probleem groter as jy self te staan kom, is dit tyd om vir hulp aan te klop. Die vraag is net, aan wie se deur?

 

Ek weet nie of dit 'n onlangse ding is nie of was dit nog altyd so en is dit nou net meer sigbaar oor die tegnologie van die internet... Ek praat van die feit dat driekwart, of nee, ek gaan sê 99%, van ons vrouens sit met emosionele probleme - en die feit dat daar net nie hulp daar buite is nie.

 

Met 'hulp' bedoel ek psigoloë en hospitale, wat net pille wil voorskryf en gladnie wil of kan uitkom by die oorsaak van die probleem nie. Hulle behandel net die simptome, maar om by die eintlike oorsaak uit te kom, blyk buite hulle veld van ekspertise te wees (en hiermee daag ek enige psigoloog uit om my van anders te oortuig!)

 

'n Vriendin se  persoonlike ondervinding - 'n psigoloog se raad -  "jy MOET DEFINITEIF SKEI" - ek dog hulle is veronderstel om nie eensydig te wees nie; dat 'n mens deur leiding en self-ondersoek self tot 'n besluit moet kom.

 

'n Ma met 'n verslaafde 15-jarige se dilemma - geen hospitaal of inrigting sal die kind opneem vir behandeling sonder die kind se toestemming nie (wat hulle weining min bereid is om te doen) - en die ouer se hande is gebind.

 

'n Ander voorbeeld is waar 'n psigoloog reguit aan 'n vriendin erken het "ek kan jou nie help nie". Na 4 jaar het hy egter tot die besluit gekom dat sy Bipolar is en 'n jaar daarna dat sy nié Bipolar is nie ...

 

So waar kan ons emosionele hulp vandaan kom? Behalwe ons geloof los dit net vriendinne en die vele internet self-help programme wat deesdae beskikbaar is. En ook dan moet 'n mens maar versigtig wees en nie net alles vir die waarheid aanneem nie. Maar daar is wel hulp aan-lyn as mens gewillig is om jou kop te gebruik en net toe te pas wat vir jou goed voel. 

 

Dan is daar ook die alternatiewe genesingshulp soos Reiki, meditasie en Sacro-Cranial-terapie. Sacro-Cranial-terapie word as sulks beskryf deur die Departement van Gesondheid van Australia :

 

'Sacrocranial is a non-invasive therapy, using light touch to assess the quality of your Cranial Rhythm. This can be compared to a normal rhythm, to assess the state of your body and determine how well it is functioning. Light contact is made with the cranial and spinal bones in order to restore the cranial rhythm, boost blood circulation and drain lymph and sinus fluids in the head. As the appropriate bones are held and gentle contact is made with the soft tissue, you may be asked to concentrate on releasing tension and breathing.

 

Benefits of Sacrocranial Therapy include:

        •  Resolution of trauma and head injuries from accidents

        •  Healing of childhood injuries relating to spine and head

        •  Helping with learning difficulties in children

        •  Healing of sports and other injuries

        •  Healing of birthing trauma. e.g. forceps delivery

        •  Help break down scar tissue

        •  Relaxation of the mind and body

        •  Reduction of stress

        •  Relief of headaches and migraines

 

Ek vind ook dat die gewildheid van "Dagboek Netwerke" aansienlik gestyg het oor die afgelope tyd - 'n bewys dat een van die self-help terapieë wat baie goed werk , is die emosionele hulp, raad en bystand  wat vriendinne kan voorsien en ook om sommer maar net te skryf en te praat.

 

Om jouself te help is bemagtiging op sy beste. Wees net eerlik met jouself. Soms verkry ons onbewustelik voordeel uit ’n probleem en dis wat maak dat probleme voort duur. Vra jouself: ‘Hoe graag wil ek hierdie probleem oplos?’ en ‘Wat kry ek uit die probleem?’

 

Met ander woorde, wat is jou 'pay-off?' Die oplossing moet groter en beter wees as jou huidige 'pay-off'.

Last Updated ( Thursday, 04 June 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005