Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 17 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Daar is Genoeg van Alles, vir Almal! PDF Print E-mail
Wednesday, 01 April 2009

 

  Active Image

 

Baie van die diskussies oor aardverwarming gaan oor die feit dat die mens besig is om al die hulpbronne van ons Moeder Aarde uit te put.

 

Ek wil graag hê dat mense moet besef dat hulle siening dat daar nie "genoeg" vir almal is nie, verkeerd is en nie gevalideer of geldig is nie. Julle konklusie dat daar nie genoeg van iets is nie—of dit nou grond is of geld of helderheid of hulpbronne isjou gevoel dat daar nie genoeg van iets is nie, is afkomstig van die feit dat jy 'n vibrasie geleer het, sonder opset, wat jou apart hou van dit wat jy begeer.

 

Jy impliseer dat daar nie genoeg in die emmer is nie, dat daar nie genoeg in die hoop is nie, dat daar nie genoeg in die Bron is niedat die Bron van waar jy alles moet kry 'n limiet het. En aangesien die Bron gelimiteer is, is dit al daardie boggers wat dit reg gekry het om alles vir hulle self te vat, se skuld dat daar niks oor is vir jou nie.

 

En ek sê, o wee, julle kannie verder van die waarheid wees omtrent die oorvloed van die Bron nie!

 

Daar is nie 'n tekort nie. As jy kan identifiseer wat jy begeer, dan herken Bron Energie jou begeerte en begin dit onmiddellik aan jou uit te lewer—en dit sal manifesteer in jou ondervinding, in die volheid, op 'n manier wat jy, en alleenlik jy, kan leer om dit toe te laat.

 

En soos jy die dinge herken wat jy nie het nie, en hoe meer jy daarop fokus en sê, ek het nie dit of dat nie en dat ek regtig dit of dat wat ek nie het nie wil hê, en ek wil regtig hê wat ek NIE het nie, wil ek vir jou sê dat jy nie terselfdertyd kan FOKUS op iets wat jy nie het nie en dit dan na jou toe AANTREK nie, want in jou fokus op dit wat jy nie het nie, offer jy 'n vibrasie aan die Heelal wat sê, "Ek is die een wat dit nie het nie."

 

Die Heelal is gebaseer op die wet van aantrekkingskrag, wat sê, "Die vibrasie wat jy uitstuur is die vibrasie wat jy ontvang." Jy kannie jou radio op 98.6 stel en dan verwag om 101 FM te ontvang nie—dit verstaan jy. Jy kan dus nie jou vibrasie stel op "ek het dit of dat nie" en dan in die plek wees om dit wat jy wil hê te ontvang nie, want die seine stem nie ooreen nieen die wet van aantrekkingskrag reageer op die vibrasie van jou begeertes. Lekker, is dit nie? Lekker om te weet. So konstant—altyd konstant.

 

Niemand affekteer jouself behalwe jy self nie. O ja, jy kan andere dop hou en opgewerk raak oor wat hulle doen. En dan voel die Heelal daardie vibrasie. Maar jou vibrasie is joune. Jy het beheer oor jou vibrasie. En wanneer jy leer om opsetlik 'n spesifieke vibrasie uit te stuur, dan is jy die opsetlike skepper van jou eie ondervinding.

 

En voordat jy leer om opsetlik 'n vibrasie uit te stuur, is jy maar net 'n skepper van jou ondervinding—'n soort van skepper by verstek (default).

 

As jy die vermoë het om dit te begeer, het die Heelal die vermoë om dit te voorsien.

 

ALLES IS IN OORVLOED!

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005