Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 9 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Self-sorg en Vrede PDF Print E-mail
Friday, 06 March 2009

    Begin Jou Dag Met Vrede

     

     Active Image

     

    Hoe begin jy jou dag?

     

    Dink aan vanoggend toe jy wakker geword het. Het jy uit die bed gespring  en gestres gevoel oor die dag wat voorlê en alles op jou om-te-doen-lys?

     

    En hoe het jy gevoel toe jy die huis verlaat het? Die Wet van Aantrekkingskrag stel dat waaraan jy dink jy  na jou toe sal aantrek - wat bedoel dat, wat ookal jou gemoedsrus was toe jy die huis verlaat het, jou dag gaan bepaal.

     

    Deur jou dag bewustelik, met voorneme en in vrede te begin, skep jy 'n platform om alles wat jy begeer en nodig het, maklik en sonder inspanning na jou toe aan te trek.

     

    Ek was hierdie week weer herhinner aan die mag van my daaglikse oggend-konneksie roetine. 'n Geliefde familielid was besig om 'n krisis te ondergaan, en vir 'n paar weke het ek nie my konneksie-tyd beoefen nie. Na 10 dae het ek tydelik die ritme van my gewoonte verloor.

     

    Die effek van om nie my dag bewustelik te begin nie het op my afgekruip, stadig maar seker. Na 2 weke van nie met myself konnekteer in die oggende nie, het ek gevoel soos 'n bottel wat in die see ronddryf, sonder rigting en deur die golwe rond geskommel.

     

    Sodra ek besef het wat kort-kom, het ek weer my oggend konneksie-tyd geimplimenteer en onmiddelik die voordeel gevoel in die kwaliteit van my dag.

     

    My oggend-konneksie roetine het begin toe ek self 'n persoonlike krisis ondergaan het en ek gedistansieer gevoel het van alles en almal om my. Ek hou van struktuur en orde (en om lysies te maak!) en het dus 'n konsep uitgewerk om myself te ondersteun en rigting en helderheid te gee.

     

    Hier onder is 'n voorbeeld van my Konneksie-tyd Oggend roetine wat jy kan aanpas om by jouself en die tyd wat jy beskikbaar het in te pas.

     

    Partymaal doen ek die hele roetine;

    Partymaal doen ek net 'n paar;

    Partymaal doen ek dit hardop;

    Meesal skryf ek dit in my joernaal en

    Partymaal is ek stil

     

    'n belangrike punt is dat daar nie 'n regte of verkeerde manier is om dit te doen nie.

    Deur jou dag BEWUSTELIK te begin lewer altyd positiewe resultate!

     

    Moontlike komponente vir Oggend-Konneksie-tyd

    -

    Gebed of Meditasie - Vra en ontvang leiding

    -

    Bepaal Voornemes vir die dag

    -

    Doen Dankbaarheids-Joernaal (iets wat ek ELKE DAG doen)

    -

    ½ uur om iets Inspirerends te lees

    -

    Luister na Helende musiek

    -

    Skryf alles neer in jou gedagtes om helderheid te kry en verbrand dan die bladsye

    -

    Maak jou Energie skoon en beskerm dit 

    -

    Sny koorde - Verwyder jouself van negatiewe denke

    -

    Prioritiseer en beplan jou dag

    -

    Stuur genesing uit aan die wêreld

     

    Ek hoop die artikel het jou inspirasie gegee oor hoe om jou dag te begin vir Sukses.

     

    Onthou, jy is 'n spieël ...

    wanneer jy jou dag met vrede begin,

    sal daar die hele dag lank vreedsame weerspieëlings in jou lewe wees!

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005