|
OORVLOED se weggee goed net vir jou!  As jy enigsins soos ek is, geniet jy definitief 'n ''freebie'' - ek is 'n gretige versamelaar van eBoeke, inspirasies, grappe, inligting, prentjies, stories, musiek, webadresse (veral dié in Afrikaans), in waarlikheid, enige iets interessants. Jy sal Adobe Reader nodig hê om die eBoeke te lees - laai Adobe Reader GRATIS hier af - http://www.adobe.com/downloads/ Kom gerus van tyd tot tyd terug om nuwe goed wat bygelas word te besigtig. OORVLOED het in Februarie 2009, haar eerste verjaarsdag gevier en ek wil 'n groot dankie sê vir almal se belangstelling en mooi woorde. Die geregistreerde lede het gegroei van een honderd in die eerste maand tot oor 2000 op die huidige stadium. --------------------------------------  Kry hierdie GRATIS eBoek "Acres of diamonds" KLIEK HIER om "ACRES OF DIAMONDS" af te laai in .pdf formaat ----------------------------------------  Kry hierdie GRATIS eBoek "As a Man Thinketh" Kliek HIER om "AS A MAN THINKETH" af te laai in PDF formaat ---------------------------------------------- Kliek op die bannier vir jou gratis MP3 ----------------------------------------- THE POWER OF GRATITUDE eBOEK "Wanneer jy iets ontvang, sê dankie." Wallace D Wattles sê, “Many people who order their lives rightly in all other ways are kept in poverty by their lack of gratitude.” Hierdie eBoek dek "How to fix the 5 big mistakes that keep you from putting gratitude to work for you"
(Kliek op die foto om die eBoek af te laai) -------------------------------------------- POSITIVE INSPIRATIONS & QUOTES eBoek (in Engels) - 110 bladsye - saamgestel deur Maree de Wet Hierdie eBoek bevat positiewe inspirasies en kwotasies wat ek deur die jare bymekaar gemaak het. (Kliek op die foto om die eBoek af te laai) ----------------------------------------------
|