Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 19 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Spraakstukke - Kry weer Gesag oor jou kinders PDF Print E-mail
Saturday, 06 December 2008

 

KRY WEER GESAG OOR JOU KINDERS

 

  Active Image

 

Voel jy asof jy gesag oor jou kinders verloor het en dit nie kan terugkry nie? Dis nie te laat nie – jy kan jou gesag herwin en jou kinders op 'n gesonde manier dissiplineer.

 

Gesonde gesag bestaan uit verskeie boustene:

 

Onvoorwaardelike liefde

'n Belangrike vraag om te vra: Hoe kan ek my kind beter liefhê?” Dit moet ons eerste doel wees. Ons moet glo in die krag van liefde om nie net ’n kind daarmee te kan toevou nie maar om werklik ’n kind daarmee te kan vorm. Ons moet liefde ook nooit as ’n teenpool van dissipline of gesag sien nie.

  

Hou by dit wat jy gesê het

Ons het die reg om aksie te verwag wanneer ons praat. Hierdie reg word weggegooi wanneer ons drie en vier maal praat, al harder praat en bang is om te praat as ons weet ons kind gaan sleg op ons woorde reageer. As ’n kind egter leer dat ons net een keer kalm en ordentlik praat en dan optree, geniet ons die voordeel van ware seggenskap.

 

Aanspreeklikheid

Een sinoniem vir aanspreeklikheid is verantwoordelikheid, en albei woorde verklap waaroor hierdie aspek van gesag handel. Ons kan geen gesag uitoefen sonder om te aanvaar dat die Here die reg het om ons daaroor aan te spreek of van ons ’n antwoord oor ons ouerskap te eis nie. In ons ouerskap is ons onder die gesag van God.

 

Die reg om grense vas te stel

Ouers verwaarloos hierdie aspek van gesag wanneer hulle net op kinders se stoutigheid en ongehoorsaamheid reageer. Ons leer nie ons kinders vooraf waar die grense is nie en wanneer hulle dan in ons oë die grense oorsteek, straf ons hulle. Dis nogal onregverdig, nie waar nie? Ons weet tog die meeste kinders word nie met ’n goed ontwikkelde aanvoeling vir grense gebore nie!

 

Die vermoë om vreugde en sekuriteit te gee

Ons as ouers het die mag om ons gesin veilig te laat voel en ons huise met vreugde te vul. Dit is die Here se bedoeling dat die gesin ’n kind se hawe moet wees. Wanneer die kind tuis gelukkig en geborge voel, word dit soveel makliker om die ouers se gesag te aanvaar.

 

Erkenning van die bevelsorde

As ons teen die regering uitvaar, in plaas daarvan om vir hulle te bid, of as ons die sondes uit ons dominee se verlede met smaak oorvertel, doen ons verkeerd. Ons leer ons kinders om gesagsfigure net te respekteer wanneer hulle doen waarvan ons hou. Voor ons weet, spoel die minagting vir gesag ook in ons eie huis in, en met al ons kritiek teen ander, sal ons self nie kritiek vryspring wanneer ons nie na ons kinders se pype dans nie.

 

Regspraak en regverdigheid

Hou op om van alles n grys area te maak deur nie vir jou kinders reg en verkeerd te leer onderskei nie. ’n Gewete ontwikkel met tyd en deurdat ons geleer word wat aanvaarbaar en onaanvaarbaar is. Dis onnodig om in sewe sinne aan ’n kleuter te verduidelik waarom ’n mens nie jou pa mag spoeg of jou ma se hare mag trek nie. Dis verkeerd. Eenvoudig.

 

Invloed en inspirasie

Ouers het ongelooflik baie mag om hulle kinders se lewens vir altyd te beïnvloed – baie meer as wat ons besef. Die positiewe invloed is onskatbaar en dit is die deel van ons Godgegewe “mag” wat ons moet leer uitbou as ons die soort gesag wil hê wat die Here vir ons wil gee. Intussen moet ons die vermoë om dit vernietigend teen ons kinders te gebruik in onsself raaksien en beveg.

 

Nederigheid

Wat ouerskap betref, is nederigheid 'n voorwaarde vir gesag. Ons kinders is eerste daar om te sien wanneer ons fouteer! Hulle het dus ook die reg om eerste te hoor dat ons jammer is.

 

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005