Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 8 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

AFRIKAANS - Ons Pragtige Taal! PDF Print E-mail
Saturday, 28 June 2008

 

Wat 'n pragtige taal!

 

 Active Image

 

'n Engelssprekende vriendin vra my nou die dag hoe ek dit regkry om my ''g's'' so grof en maklik uit te spreek - sy kan netnie haar tong om ''Vereeniging'' of ''gratis'' kry nie - iets waaroor ek nog nooit nagedink het nie en dan besef 'n mens hoe jy jou moedertaal as vanselfsprekend aanvaar. Dit is so ingewortel in jou menswees dat jy maar net aanneem dat enigiemand anders die woorde ook dieselfde sal kan uitspreek. En enige taal of uitspraak kan tog aangeleer word deur genoeg oefening en repetisie.

 

En hoe máklik is dit tog netnie om verstrengel te raak in ander tale en in te meng met jou eie nie - bewys hiervan is die alledaagse Afrikaans wat ons meer en meer hoor - dis 'OK' om nie te 'worry' nie en ek wil net gou 'n bietjie 'makeup' aansit voor ek uitgaan. Hoe meer 'n mens dit hoor, hoe gemakliker word jy daarmee. Ek weet, ek is self een van hulle, getroud met 'n ''pommie'' en spandeer driekwart van my lewe deur Engels te praat - soms wil die Afrikaanse gedagte net nie kop uitsteek nie! En dan is dit gou woordeboek gryp ...

 

Maar ek dink dat dit elke Afrikaner (of énige nasie vir die argument) se plig is om sy taal so ver as moontlik suiwer te hou. Sleng het seker maar sy plek, maar ek ken 'n paar Afrikaners wat Afrikaans so suiwer as wat kan kom praat, en as hulle dit kan doen, dan hoekom nie almal nie? En ons hoef ook dan nie stemmig of outyds te klink nie en as almal dieselfde taal sou praat, sou niemand stemmig of ouderwets klink nie!

 

Riaan Cruywagen het in Maart 2007 by die bekendstelling van Anton Prinsloo se publikasie ''Sleng'' gesê,

 

"Sleng kon nie op 'n meer geleë tydstip die lig gesien het nie.  Of Anton maar net weens sy oplettende geaardheid die leemte in die mark raakgesien het, weet ek nie.  Dalk is die weg gebaan toe die Taalkommissie in die jongste uitgawe van die AWS in 2002 die eerste keer aan Omgangsafrikaans erkenning verleen het, deur in 'n afsonderlike lys sowat 500 woorde op te neem wat gebruik word in "die Afrikaans wat moedertaalsprekers in gemoedelike omgang met mekaar praat".  Hoe dit ook al sy – vir mense wat erns maak met hulle Afrikaanse taalgebruik, gaan Sleng 'n onontbeerlike plek

in die boekrak inneem.

 

Engels is sonder uitsondering die wenner wanneer Afrikaans (of, wat dit betref, enige ander taal) daarmee deurspek, ontsier en verarm word.  Ek hoor baie selde dat Engelssprekendes – hetsy in gemoedelike omgang met mekaar óf in formele kommunikasie soos nuusuitsendings of koerantberigte – vreemde invloede in hulle taalgebruik duld.  Indien daar by hulle sprake is van 'n soort taal-meerderwaardigheid, vra ek myself af waarom óns dan bereid is om 'n minderwaardige of ondergeskikte plek in te neem?  Lê dit aan ons onderwysstelsel, word daar tuis nie meer aan ons kinders die beste voorbeeld gestel nie, of is die media daarvoor aanspreeklik? Moet my nie verkeerd verstaan nie ek is ontsettend dankbaar dat Afrikaans van sy beklemmende borsrok bevry is.''

 

Lees die volledige artikel by Akademie 

 

Ek het op hierdie aanhaling by www.oulitnet.co.za afgekom :

 

“An English-only, or even an English-mainly, policy necessarily condemns

most people, and thus the country as a whole, to a permanent state of

mediocrity, since people are unable to be spontaneous, creative and

self-confident if they cannot use their first language”

 - Dr Neville Alexander —

  ‘Where English can Serve but not Empower.’

 

Nog iets ouliks en handigs wat jy by www.oulitnet.co.za kan aflaai (ja, dis reg, aflaai!) is die A - Z van Afrikaanse rekenaar- en internetterme - maak die lewe nou baie maklik en hoef 'n mens nie meer skuldig te voel as jy ontsper, enkodeer, versper, eksporteer of jou beller gebruik nie!

 

Nou ja, daar het jy dit - ''om te sleng of nie te sleng ...''

 

- Maree de Wet

 

 

 

Soek Afrikaans is'die eerste ware Afrikaanse soek enjin
Soek Afrikaans
Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005