|
Vreugde - Kinderdae-gebeurtenisse |
|
|
|
|
Saturday, 01 November 2008 |
Jy Hoef Nie Kinderdae-gebeurtenisse te Verwerk Nie Jy hoef nie terug te gaan om kinderdae-gebeurtenisse te verwerk en uit te sorteer nie, want dit is daardie kinderdae-gebeurtenisse wat 'n vibrasie in jou geskep het wat jy nou nog offer - wat vandag se gebeurtenisse te weeg bring. Jy kan jou vibrasie baie makliker verskuif wanneer jy konsentreer op huidige gebeurtenisse eerder as om dit te probeer doen deur kinderdae-gebeurtenisse te verwerk. Dis dieselfde vibrasie. Daai vibrasie wat kinderdae-gebeurtenisse geskep het, skep nou vandag se gebeurtenisse. Verwerk dit in jou huidige NOU. "Watter gedagte voel beter? Watter gedagte voel beter? Watter gedagte voel beter?" - Maree de Wet
|
|
Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
|