Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 13 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Sprinkane PDF Print E-mail
Friday, 31 October 2008

 

Active Image

 

 

DIE SPRINKAAN

 

Active Image

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Sprinkaan 6X vergroot

 

Sprinkane is plantetende insekte van die orde Orthoptera en suborde Caelifera. Hulle kan ver spring met hul sterk agterpote en baie soorte kan ook vlieg. Sprinkane wat in swerms vlieg word treksprinkane genoem. Sommige sprinkane het kort voelhorings (veldsprinkane)en andere het voelhorings wat langer is as hul liggaam (langhoringsprinkane).

 

 Active Image Sprinkane se lengtes wissel van 10 tot 110 mm. Hulle kom in baie kleure voor, soms selfs groen en bruin in dieselfde spesie. Sommiges het helder kleure om roofdiere te waarsku dat hulle giftig of onsmaaklik is. Suid-Afrika se bekende groen en rooi melkbossprinkaan is giftig omdat dit giftige melkbosse vreet.

 

Die gehoorsintuie is op die sykante van die eerste agterlyfsegment. Die meeste sprinkane striduleer (sing) deur 'n vyl op die agterpote, teen die voorvlerke te skuur.

 

 Active Image 

Wyfie van die groot groen sabelsprinkaan, Tettigonia viridissima

 

Die meeste veldsprinkane lê hul eiers in pakkies in die grond, soms tot 100 mm diep. Die wyfies het 'n lêboor  wat aangepas is om te grawe. Die eierpakkies kan vanaf tientalle tot meer as honderd eiers bevat. Baie soorte se eiers maak 'n diapouse deur om die winter of droogtes te oorlewe. Wanneer die weerstoestande reg is, broei die eiers uit.

 

Die nimfe, soos die larwe van hemimetaboolinsekte genoem word is aanvanklik voetgangers. Hulle ondergaan tydens hul ontwikkeling vyf tot sewe vervellings, waarby elke volgende stadium groter is as die vorige met langer vlerkstompies. Die laaste vervelling lei tot die volwasse stadium. Die jong volwasse het enigiets van dae tot weke nodig om geslagsryp te word. Soorte met 'n diapouse in die volwasse stadium neem selfs maande daarvoor.

 

 Active Image 

Jong sprinkaan

 

Die lewensiklus van die langhoringsprinkaan is soortgelyk aan die bogenoemde, maar die eiers word dikwels op of in plante gelê. Die wyfies het 'n sabelvormige lêboor hiervoor.

 

Op baie plekke in die wêreld word sprinkane geëet. Hulle is 'n goeie bron van proteϊn. Soldate word dikwels aangeraai om sprinkane te vang en te eet indien hulle sou verdwaal en die voedsel opraak.

 

Treksprinkane kan geweldige skade aan oeste aanbring.

 

 Active Image Daar is ongeveer 650 spesies in Suid Afrika, waarvan 4 treksprinkane is. Ons identifiseer drie soorte gebiede met treksprinkane in Suidelike Afrika: By die opbougebied bou die digthede van die alleenlopers op. Die swerms ontwikkel in die permanente tuisgebied, en val dan gereeld die invalsgebied binne. Die permanente tuisgebiede val grotendeels in die droë sentrale gedeeltes van Suid-Afrika en suidelike Namibië.

 

 

 Active Image

Sprinkaan anatomie

 

Active Image 

Sprinkaan van onder gesien

 

 

 Active Image

Ses stadiums van ontwikkeling, van nuut uitgebroeide nimf tot vol-vlerk volwassene (Melanoplus sanguinipes)

 

    Bron: Wikipedia

  1. Erik Holm en Elbie de Meillon, Insekte, Struik Uitgewers, Kaapstad, 1987.

 

 

 

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005