Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 9 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Die Mier en die Sprinkaan PDF Print E-mail
Friday, 31 October 2008

Active Image


    Ek het op hierdie weergawe van "Die Mier en die Sprinkaan"-legende afgekom op iemand se Afrikaanse Blog, en alhoewel hierdie fabel oeroud is (dit is al in die 17de eeu opgeteken deur Aesop), verdraai hiérdie weergawe die feite en hierdie oorspronklike oulike storie heeltemal deur dit in 'n (Suid-Afrikaanse) rasistiese lig te stel deur dit 'n "Afrika" legende te noem.

     

    Verskeie weergawes word gevind  in die verse van Babrius (140) en Avianus (34), asook Syntipas en Apthon. Die oorspronklike weergawes was bedoel om 'n morele les te leer  aangaande samewerking en verdraagsaamheid, soos Ydelheid bring onheil, Om vandag te werk is om môre te eet, Luiaard, kyk na die meer en leer, ens.  Heel onder is ook 'n paar verwysings na die oulike fabel.           

    Die Mier en die Sprinkaan 

    'n Afrika legende

    - Anoniem


    Lank gelede het 'n mier en 'n sprinkaan saam op dieselfde stuk veld gewoon. Gedurende die somer het hierdie mier dag en nag gewerk sodat hy genoegsame voorraad kon inbring vir die naderende winter. Hy het selfs sy huis so ingerig dat hy warm en beskut sou wees gedurende die lang, koue maande.

     

     Active Image Intussen het die sprinkaan singend rondgehop en al die gras gevreet waaraan hy en sy magdom kleintjies behoefte gehad het.

     

    Die winter het gekom en daarmee saam die bitter koue wat die gras laat vrek het. In sy warm huisie het die mier geen tekort gehad nie, terwyl die sprinkaan - wat hom nie op die winter voorberei het nie - van honger en ontbering omgekom, en 'n horde klein sprinkaantjies sonder kos of skuiling agter gelaat het.

    Die verhongerde, verkluimde nasaat van die sprinkaan wil toe weet hoekom die mier toegelaat word om warm en gevoed te wees terwyl hulle reg langsaan in die aller haglikste omstandighede sonder kos en klere moet leef.

     

    'n Televisie-span maak hul opwagting en beeldsend tonele van die mier in sy gemaklike huis met 'n spens vol kos - en die wêreld is stom geslaan.

     

    "Hoe is dit moontlik?" vra hulle. "Hoe kan die mier in soveel weelde in hierdie lieflike omgewing bly, terwyl die arme sprinkane so ly?"

     

    "... sprinkane is slagoffers van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking..."

     

    In 'n oogwink is SANU-PF - die Sprinkaan Agtergeblewenes Nasionale Unie vir Permanente Freters - gestig. (Die vrate het nie juis skool bygewoon nie en kon dus nie 'Vreters' so lekker spel nie :)

    Hulle kla die mier aan van "spesie diskriminasie" en beweer dat die sprinkane slagoffers is van 30 miljoen jaar se groen onderdrukking. Hulle gaan verder en eis dat die miere die kos wat hulle vanaf die oppervlakte gesteel het, teruggee aan die regmatige sprinkaan-eienaars. 'n Protesoptog word geloods voor die miere se wonings en alle miere wat dit buite waag word aangeval.

     

     Active Image Tydens 'n Televisie-onderhoud eis hulle dat indien daar nie gehoor gegee word aan hul griewe nie, hulle gedwing sal wees om hulle tot geweld te wend. Net vir oefening steel hulle een van die TV-span se bagasie, vermoor die bestuurder en kaap die span se voertuig.

     

    Die GHK - Gryp en Herverdeel Kommissie - regverdig hierdie gedrag deur te sê dat dit die nalatenskap is van die mier se diskriminasie teenoor- en onderdrukking van die sprinkane. Hulle eis dat die miere die sprinkane om verskoning vra vir alles wat hulle, hul aangedoen het en dat hulle die sprinkane moet vergoed vir alles wat nog ooit deur die geskiedenis heen aan 'n sprinkaan gedoen is.

     

    Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories deur die veld bevoordeel

     

    GATSAK - Goed Aardiges Teen Sprinkaan Afknouing en Kastyding - verklaar dat hulle 'n heilige oorlog teen miere begin.

     

    Die President verskyn op die agt-uur nuus en sê dat hy alles in sy vermoë gaan doen vir die sprinkane. Die arm sprinkane wat hul verdiende welvaart ontneem is deur diegene wat onregmatig bevoordeel is gedurende die somer. 

     

    Die Regering plaas EEVA - Ekonomiese Egalisasie Van Agtergeblewenes - op. Die miere word dadelik beboet omdat hulle nie genoegsaam groen insekte in hul diens het nie, en word gedwing om dadelik 'n "proporsionele hoeveelheid" in diens te neem. 

     

    Intussen word die mier nie toegelaat om te werk nie, want hy is histories deur die veld bevoordeel. In sy plek is tien sprinkane aangestel - drie in baie senior posisies met byvoordele - om die gras in te samel voor die winter. Maar dit lyk asof dit nie die verlangde resultate lewer nie, want die sprinkane werk net twee ure per dag - net op die dae waarop hulle opdaag vir werk - en steel dan die helfte van alles wat hulle in daardie tyd geoes het.

     

    Die verhaal eindig waar die sprinkaan weglê aan die laaste bietjie van die mier se voedsel terwyl die Staatshuis waarin hy bly - wat toevallig 'n leë miernes is - rondom hom inmekaar val omdat hy nie weet hoe om dit in stand te hou nie, en blykbaar ook glad nie omgee nie.

     

    Op die TV - wat hy en 'n paar van sy vriende van 'n ander mier gesteel het - sien die sprinkaan die President voor 'n klomp wilde dansende en luid-singende sprinkane staan en aankondig dat 'n nuwe era van "gelykheid" op die veld aangebreek het.

     

     Active Image Dan is dit weer winter, en te min gras is geoes. En die sprinkane staak en eis 'n 150% loon-verhoging sodat hulle kos kan koop. Kos wat nou ingevoer moet word omdat die sprinkane nie genoegsame voedsel op hulle eie veld kan produseer nie.

     

    Die mier pak sy tassies en emigreer na 'n ander veld toe waar hy 'n hoogs suksesvolle voedselmaatskappy begin en 'n miljoenêr word deur kos via welsynsorganisasies uit te voer na sy ou veld toe. 

    Uittreksel van  <http://www.strauss.za.com/afr/miere.html>

     

    Moderne Weergawes 

                     

    Active Image

    Title screen from Disney's short film.

     

    • La Fontaine retold the story in a well known version of the 17th century.

     

     

    • "Happier" versions of the fable show the ants taking pity and giving the grasshopper some food, on the premise that turning the grasshopper away in his time of need is also morally questionable. A prime example is the 1934 animated short subject produced by Walt Disney. The Queen of the Ants decrees that the grasshopper may stay in the ant colony, but he must play his fiddle in return for his room and board. He agrees to this arrangement, and the ant tunnels become a grand ballroom where all the ants happily dance to the music of the grasshopper, who finally learns that he needs to make himself useful. Notably, this short introduced the song "The World Owes Me a Livin'", which would later become a signature tune for Goofy.     

     

    • Disney also adapted the story, less directly, in the Mickey's Young Readers Library segment Mickey and the Big Storm; in this adaptation, Donald Duck and Goofy spend the first day of a winter snowstorm playing out in the snow and don't bother to stock up on supplies. Fortunately for them, Mickey has more than enough supplies for himself and his friends.

     

    • Aesop (620–560 BC), a slave and story-teller who lived in Ancient Greece told a tale called The Ant and the Grasshopper. In this tale, the ant worked hard preparing his shelter and stores of food all summer, while the grasshopper played. Once the winter came, the ant was prepared and the grasshopper, having no shelter or food begs to enter the ant's house. The ant refuses and the grasshopper starves to death.

Active Image

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005