Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 12 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Selfsorg en Meditasie PDF Print E-mail
Saturday, 18 October 2008
 

    SELFSORG & MEDITASIE

    Active Image

     

     

    Meditasie kan jou gesondheid verbeter, jou energievlakke verhoog  en jou vreugde vir die lewe verhoog. 

Hoewel baie mense meditasie vereenselwig met Oosterse gelowe, beoefen amper elke geloof in die wêreld ’n vorm daarvan.

 

In die Christelike geloof is daar selfs teksverse in die Ou Testament wat mense aanmoedig om te mediteer. Meditasie is ook goed vir jou gesondheid.

     

    Meditasie is vir die gees wat asemhaal is vir die liggaam. Dis ‘n doodnatuurlike proses wat ons die ruimte gee waarbinne ons onsself kan wees, waar ons nie verskoning hoef te maak vir onsself nie; nie regverdiging te soek vir onsself nie, waar ons geen ingewikkelde teorie hoef te begryp of geen tegniek hoef te bemeester nie. Ons hoef net te wees en in ons diepste wese te ervaar hoe goed die lewe is, watter ontsaglike waardevolle geskenk dit is. Elke meditasie is ‘n nuwe begin wat ons deur middel van groot eenvoud leer om minder verstoorbaar te word, minder afhanklik van eksterne stimuli en goedkeuring vir ‘n gevoel van tevredenheid en balans.

     

     Active Image

     

     

    Sonder twyfel sal baie mense baat deur meditasie en deur die tyd te neem om die eenvoudige oefeninge te doen wat gebruik word om die gedagtes te kalmeer, stres te verminder en energievlakke te verhoog.

     

    Daar is geen een-dimensionele woordeboekdefinisie van meditasie nie, en geen metafoor verhelder dit ten volle nie. Maar dit kan vergelyk word met ‘n pêrel van onskatbare waarde; die een ding wat meer “nodig” (essensieel) as alle ander dinge is.

     

    Hierdie antieke geestelike disipline is diep gewortel in die Christelike tradisie. Dis ‘n eenvoudige manier om tot ‘n diepe kalmte in jouself te kom en eenwording met die Gees van Christus te beleef.

     

    Ongeag wat ons beskouiing is oor wat die essensie of doel van die lewe is  –  of dit is om die pêrel te vind, die koninkryk van die hemele te beërwe, of om ‘n visie van God te hê  –  ons opdrag bly dieselfde: Ons moet onsself ken indien ons geken wil word. Onsself liefhê, versorg, respekteer. Hierdie is nie kennis van die Vals Self wat berus op fassinasie met die self of deur ‘n preokkupasie met die self verkry word nie. Dis nie die soort liefde wat die ego in die middelpunt plaas en ander dinge daaraan ondergeskik wil stel nie. Dis kennis van die Ware Self wat ons in staat stel om met groter gemak te sê wie die Ander is.

     

     Active Image

     

    So Wat is Meditasie?

    Meditasie is 'n manier om ons self te transformeer en te heel. Wanneer ons mediteer, dan laat ons toe dat die draaikolk van gedagtes en idees verstadig tot by die punt waar ons kalm en positief met onsself kan konnekteer. Alhoewel daar baie verskillende maniere is om te mediteer, leer alle style ons om ons aandag te verskuif en te her-konnekteer met dié gedeelte van jouself wat waar en eg is.

     

    Aandag, in sy hoogste vorm, is dieselfde as gebed: dis die kern van gebed of die hart van gebed. Daarom word meditasie, wat ‘n suiwer vorm van aandag is, ook suiwer gebed genoem. Meditasie skep ruimte vir die Gees van God om deur ons te bid. Sodat ons kan begin om te luister. Maar die kern van gebed neem my op ‘n pelgrimstog na my eie kern sodat ek tot ware self-kennis kom.

     

    Hoekom Dit Nodig is Om te Mediteer
    Ongelukkig gaan ons nie deur die lewe soos kinders nie. Ons almal kom moeilike en stresvolle situasies teë gedrurende ons lewe. En in plaas van om elke dag vars te begin, neig ons om die wêreld en negatiewe dinge van die verlede saam te sleep. Die gelukkige tevrede persoon wat jy was word oorweldig deur hierdie emosies en skielik voel jy ongelukkig en ontevrede en omdat die proses so subtiel is, weet jy nie hoekom nie.

     

    Meditasie is 'n manier om deur daardie lae van emosies van die verlede en oordrewe gedagtes te breek. In plaas daarvan dat ons gedagtes en liggame oorgelaat is aan die genade van die lewe, neem ons beheer. Ons fokus ons aandag op 'n bewustelike manier en sien dan stadig hoe die valse lae van onsself begin te verdwyn soos ons weereens terugkeer na die oorsprong van ons geluk.

     

    Alhoewel meditasie oeroud is en terug dateer na duisende jare, bevestig moderne wetenskaplike ondersoek nou wat ou wysheid lank terug ontdek het. Studie na studie bewys dat meditasie persepsie verbeter asook fokus, geheue en kreatiwiteit. Mense wat gereeld mediteer is gesonder, gelukkiger, meer ontspanne en meer produktief.

     

    Die Ware Doel van Meditasie

    Die doel van meditasie is om die toestand van ons hart en gemoed te transformeer en ons terug te bring na onsself. Soos ons gesonder en gelukkiger word en meer selfbewus raak, begin meer voordele natuurlik te vloei — verbeterde verstandelike funksionering, verbeterde intuisie asook           beter toegang tot onbewustelike hulpmiddels en bekwaamhede. 

     

     Active Image

     

     

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005