Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Augustus 2010

 

 As die mensdom kon verstaan dat "wat ek skep het niks te doen met wat enige iemand anders besig is om te skep nie" dan sou ons nie so bang wees vir wat ander mense doen nie.

 

 

 

SINDIKAAT

 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

"Ek is SO dankbaar vir my inkomste. Ek het 'n werk wat ek geniet, 'n uitstekende loopbaan en ek kan alles bekostig vir my familie."

 

                             Kliek hier om Affirmasie-kaartjies te koop.

 

 

We have 6 guests online
Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

Vreugde - Maak Vrede Met Waar Jy is PDF Print E-mail
Monday, 13 October 2008
 

Active Image

 

Maak Vrede Met Waar Jy is

 

Weet jy wat jy wil hê?

Ewige ontplooiing?

Geniet jy die uitbreiding van jou verlange?

En sien jy dat dit uitbrei?

 

Soos jy besef dat  jy dit alles besluit, en soos jy begin om die kontras, wat besluit en gevolgtrekking, of keuse meer bewustelik maak, te waardeer, dan begin jy uitermate die kontras te geniet.

 

Vra jouself: Daardie manifestasies wat jy nog nie ondervind het nie, is dit nog belangrik vir jou, ja? Party mense sal jok en ja sê, ander sal nee sê, maar ek wil hê jy moet 'ja' sê en dit waarlik bedoel.

 

"Ja, daar is dinge wat ek nog nie gemanifesteer het nie. Daar is dinge wat ek wil hê wat ek nie weet hoé dit gaan gebeur nie—maar hulle is nog steeds verfrissend en belangrik vir my. Ek voel nog steeds antisipasie. Ek voel bemoedig. Hulle voel nog vars vir my." Dit is wat jy moet sê.

 

Jou onvervulde begeertes moet goed voel vir jou, want, wel, daar is twee redes :

 

As jy nie kan vrede maak met waar jy is nie, dan sal dit baie stadig gaan vir jou onvervulde begeertes om vervul te word, want die angs wat jy voel oor dinge wat nie gebeur nie is 'n indikasie van 'n vibrasie wat dit weghou van jou.

 

So, wanneer jy siek is en jy wil gesond wees, en jy is al vir 'n lang tyd siek en dit lyk nie of dit beter gaan word nie, en as jy gediagnoseer is dat dit heelwaarskynlik nie beter gaan word nie,  dan, in plaas van om hoopvol te voel , voel jy angstig—is dit moeilik vir vebetering om te gebeur. Die feit is, dit kannie gebeur onder hierdie omstandighede nie. 

 

Die vibrasionele verskil tussen die gevoel van hoop en angs is die verskil tussen gesond word of siek bly. Dis die verskil van om aan hierdie kondisie te kleef of dit te laat gaan.

 

Dieselfde gaan vir jou finansiële status - hoe minder geld jy het en hoe meer rekeninge jy kry, hoe meer angstig word jy.  So,  dit is die realiteit van wat-is; dit is die aksie-reis waarop jy is. So jou reis kan een wees van vrees of jou reis kan een wees van hoop. 

         

En die verskil tussen angs en vrees is die verskil tussen dinge wat beter gaan of nie.          

 

Maak vrede met waar ookal jy is. En hier is die belangrike deel: Wanneer jy wanhoop voel, of enigiets wat nie goed voel nie, en jy reik vir 'n gedagte wat beter voel, wat saam met dit kom is 'n bewustelike gewaarwording dat jy tog  'n mate van beheer oor jou lewe het.       

 

En vriende, ek kannie genoeg beklemtoon die belangrikheid van die rol wat bewustelike gewaarwording speel in die feit dat jy iets kan doen omtrent hoe jy voel.

 

Wanneer jy 'n gedagte kies wat beter voel as die gedagte wat jy voorheen gekies het, en jy bewustelik erken dat jy die mag het om dit te doen, an dat jy dit wel gekies het, en dat dit wel jou vibrasionele frekwensie verander het—nou, is daar niks wat jy nie kan verrig nie. Nou verdwyn daardie wolk van wanhoop, die wolk dat jy nie in beheer is van jou lewe nie...

 

En alles is moontlik op hierdie emosionele skaal. En wanneer jy daar bo kom waar alles deksels wonderlik voel, dan word wonderlike dinge deel van jou daaglikse lewe!

 

Partymaal sal welmenende mense jou aanspoor om vinniger gelukkig te raak as wat jy kan—jy kan byvoorbeeld nie jou radio op 94.2FM stel en dan na 98.0 FM luister nie - die frekwensies moet dieselfde wees. As jy in wanhoop, of angs, of woede verkeer, kan jy nie al die pad spring na saligheid nie. Dit is 'n verskillende vibrasionele frekwensie. Dit is onmoontlik om van wanhoop na saligheid te gaan, en dis nie omdat jy nie kan nie; dis omdat die Wet van Aantrekkingskrag jou nie toegang sal verleen tot gedagtes of herhinneringe of gebeurtenisse of mense, wat vêr is van die vibrasie wat jy offer nie.

 

Dit is belangrik dat jy vandag besluit (wel, jy kan môre besluit, jy kan enige tyd wat jy wil besluit, maar dit is belangrik dat jy die besluit neem) dat jy nie gaan probeer om oor frekwensies te spring nie... Dit maak nie saak waar jy is nie; jy kan stadigaan na beter plekke beweeg. 

 

Besluit, gou, dat jy nie jou emosionele toestand met enigiemand anders s'n gaan vergelyk nie, wat hulle emosionele toestand is hulle emosionele toestand, en dit het niks met jou te doen nie. Besluit net dat jy gaan bewus wees van hoe jy voel, en hoe jy voel maak werklik saak, en voel lewenslustig wanneer jou vibrasie skuif. Wanneer jy skuif van wanhoop na woede, voel triomfantlik, want dit is 'n belangrike vibrasionele verskuiwing, want wanneer jy woede voel, kan jy vinnig oorgaan na frustrasie, en van frustrasie, na aksie.

 

Op skool in die klaskamer gee hulle jou 'n A of 'n B vir hierdie gedrag, of 'n E of 'n F vir daardie gedrag. En so dink jy dat iemand wat vreugde behaal het 'n A moet kry, en iemand met depressie of in wanhoop moet 'n E kry. En ek wil vir jou sê, wanneer jy van depressie of angs na WOEDE beweeg, gee jouself 'n A, want hierdie beweging is die belangrikste van alles!   

 

Wat dit bedoel is dat jy jou vibrasie verander het, en nou het jy toegang tot ander gedagtes en ondervindings. En natuurlik wil jy nie vassit in woede nie, maar vanaf woede het jy toegang to frustrasie.

 

En as jy terugkyk na jou ondervinding (nie te veel nie!) sal jy agterkom dat jou emosies altyd vergelyk kan word met dit waaraan jy jou aandag gee.

 

Jy kannie omstandighede beheer nie.  Dit was nooit bedoel  dat jy omstandighede moet beheer nie. Jou intensie was  om onkondisionele liefde te ontdek. Jou bedoeling is om uit te vind hoe om goed te voel, onder ALLE omstandighede, want jy het die vaardigheid; jy het die mag; jy het die gawe om te fokus. Jy het die gawe om te KIES waar jy fokus, en dus het jy die gawe om OPSETLIK 'n vibrasie te offer, en dus het jy die gawe om te kies hoe jy voel.

            

- Maree de Wet

 

Last Updated ( Thursday, 23 April 2009 )
 
< Prev   Next >

 
 
Tell a Friend
Image
 
NUWE ARTIKELS !
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
20/08/2010 Live this Day
FRIDAY ARCHIVE
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005