Intekenvorm





Lost Password?
No account yet? Register
Hallo daar!
HOOF ITEMS
ONS HOOFBLADSY ONS HOOFBLADSY
GELOOFSBELYDENIS
WAT & WIE?
KONTAK ONS
GASTE BOEK
- SKAKELS Web
- SKAKELS Mense
LAASTE WOORD ...
GRATIS GOED
ONS DOEL...
1 Vreugde is die Doel!
2 Net een waarheid?
3 Net deur liefde...
4 'n Dringende God ...
5 'n Verslaafde Geliefde
6 Slegte Dinge?
7 Waar Is Jy?
8 Kinderdae...
9 Kuns van Toelating
10 "JOU" Ekonomie
ONS HULPMIDDELS
INLEIDING
- Wet van Die Heelal
- Aantrekkingskrag
- Aksiegids
- Kies Jou Rigting
- Mag van Oortuiging
- Stop Self-Sabotasie
- Mag van Dankbaarheid
- 9 Prinsipes vir...
- Verwesenlik Jou Drome
- AFFIRMASIES
- AANLYN HULP
ONS TAAL!
Ons Pragtige Taal!
"Hip" Afrikaans!
Die Wêreld is Engels...!
Jou Eggenote
Die Tug van Ons Kroos
Vandag ...
Glo ...
Toegeeflikheid
Oktobermaand
Sleng-bekendstelling
Afrikaanse Gedigte
Gedigte 1
Gedigte 2
Kers Gedigte 1
Digtersprofiele
Woorde van Liedjies
SELF-SORG ITEMS
> Selfsorg & Vreugde
> Wees Lief vir Jouself!
> Jy & Jou Werk
> Wat Doen Jy?
> Jy en Oefening...
> Versorgingswenke
> Diep Asemhaling
> Selfsorg & Meditasie 1
> ADEMIE - Inspirasie
> Vakansietyd
> Selfsorg en Vrede
> Emosionele Hulp
> Jou Selfhelplysie!
SPRAAKSTUKKE
* Voorsiening
* Gaan alles oor GELD?
* Jy sal Alleenlik...
* Is Eerlikheid Nodig?
* Sukses en die Les
* Innerlike Gemoedsrus
* Om Ryk te Wees
* Die Vermiste Skakel
* Is Armoede Goed?
* 'n Passievolle Lewe
* Verandering ...
* Manifesteer Vreugde
* Gesag Oor Jou Kinders
* Praat Net Daaroor...
* Jou Vlak van Aanstoot
* Die Langste Reis...
* OORVLOED is Oral
WAT OP AARDE...?
Ons Moeder Aarde... Ons Moeder Aarde...
Aardverwarming...?
Feit of Fiksie?
Aardsgenesing
Die Nut van Insekte
Blaarsnyer-Miere
Woud Gebed
Aards-Gebed
Feite oor Moederaarde
Die Mier en die Sprinkaan
Sprinkane
Koeie Wat Winde Opbr...
Het Plante 'n Bewussyn?
Kenners Stry...
Daar Is Genoeg!
Onsinnigheid van Mors
Herfs en Mei-maand
Mierre Offer Hul Lewe Op
Ons S.A. Skrywers
Skrywers & Digters
Sleng of nie?
- Andre van Eyk 1
- Andre van Eyk 2
- Andre van Eyk 3
- H. Serfontein Smeiman
- DeWaal Venter
- Minette Brink
- Herman Rudolph
- Elizabeth Kendall
OORVLOED Praat Sommer maar net...
'n "Nuwe Suid-Afrika?"
Joernaalaantekeninge
Maak Iets ...
Koeitjies en Kalfies
Spring Fever
Severe Winter
Aksies vir...
Jou Perspekteif
Louis Hosea de Wet
Uithouvermoë
Voorspoedige Lewe
1000 Albasters
Oktobermaand!
Kersfees Vieringe
Laat Alles Gaan...
Hou Op Omgee
Jou Idees...
Where's My Stuff?
Verandering
Opwindende lewe!
Wyshede
Perfeksie
Skuldgevoel
Jy Tart die Heelal
Andere se Keuses
Tyd van Ontwaking
Rebellie Gebeur
Begeerte
Altyd op Pad
Ander Goed
Klassieke Motors
Verklarings
Daaglikse Inspirasies
Lag in Afrikaans!
INSPIRASIE

 

HIERDIE INHOUD SAL MAANDELIKS VERANDER

 

01 Mei 2010

 

"Ek is vry om myself te wees.

Ek is vol vergifnis en liefde.

Ek is verantwoordelik vir my eie spirituele groei.

Ek gee myself permissie om een te wees met die Heelal."

 

 

 

SINDIKAAT

EK IS 'N LID VAN HIERDIE NETWERKE...


Besoek Refirement Network


 

 
Image

 

AFFIRMASIE VIR DIE WEEK 

 

 

"Tyd vir Myself" is vandag bo aan my prioriteitslys!

 

 

 

 

 

Welkom by OORVLOED! - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - DINAMIES & OMSTREDE!

 

H O O F B L A D S Y van OORVLOED - DIE BEWUSTE WEBWERF!
DOEN meer! LEEF meer! WEES meer! PDF Print E-mail
Friday, 27 June 2008

 

Active Image

Dankie dat jy by ons OORVLOED gemeenskap kom kuier het!

 

LEWE IN OORVLOED!

Ek sien vooruit daarna om met jou saam te werk deur die gratis hulpbronne en gebruiksmiddels wat jy hier sal vind om Doelgerigtheid, Oorvloed, Passie, Vrede en Eindelose Moontlikhede in jou lewe te verseker!

 

Hierdie is nie sommer ENIGE webwerf nie - hierdie webwerf is radikaal!

 

Ons vier die feit dat vreugde die doel is hoekom ons hier is! - Hier sal jy nie resepte kry nie, hier sal jy nie kan lees van politieke partye nie en hier is nie kwilt-werk idees te vinde nie - hierdie blaaie is vir die hedendaagse en vooruitstrewende Suid Afrikaner wat in Oorvloed lewe of wil lewe - Oorvloed in ALLE gebiede van hul lewens - lewensstyl, verwantskap, familieskap, vreedsaamheid, rykdom, gemoedsrus, gesondheid en wysheid.

 

Hier sal ons ook kyk na die bemagtiging van vroue - Ek hoor so baie vrouens kla oor die feit dat hulle nooit tyd vir hulself het nie en dat 'n ma en vrou se prioriteite altyd laaste kom. Self-sorg is een van die belangrikste elemente, fisies en geestelik, vir enigeen om 'n gesonde en gebalanseerde lewe te ly.

 

Magtige Verklaring

Hier is 'n magtige verklaring : Alles wat jy eendag gaan beleef -- en by eendag meen ek so gou as nou, môre, oormôre of eendag --enigiets wat jy eendag gaan ondervind, het jy eers gedroom of gedink. Want niks sal in jou ondervinding manifesteer tensy die droomproses eers gebeur nie.

 

 "Die antwoord is nie om jouself te ontdek nie. Die antwoord is om jouself te skep."

 

Leef jou verbeelding en nie jou geskiedenis nie - gister is verby, gedaan, kaput - môre is nog nie hier nie - al wat ons het is VANDAG - NOU - DIE HEDE - en wat jy daarmee gaan doen. Oorvloed, nes suurstof, is vrylik beskikbaar vir ons almal, so besluit vandag om 'n verskil te maak - 'n verskil aan jouself en 'n verskil aan die Heelal.


Wat op Aarde ...?

Active Image

 

 

 

 

 

 

Ons vereer die natuur en kyk na alle moontlikhede om vir ons 'n gesonde en positiewe moeder aarde te skep. Daar is soveel om vreugdevol oor te wees as mens net mooi kyk. Onder ons seksie Wat op Aarde? is daar heelwat feite en kommentaar oor die toestand van ons planeet, en alles is nie so swartgallig as wat dit kink nie!

 

"Moenie 'n book lees om 'n navolger te wees nie.

Lees 'n boek om 'n student te wees."

- Jim Rohn



Last Updated ( Tuesday, 11 May 2010 )
 

 
 
Tell a Friend
Ons Nuusbrief
Please register to the site before you can sign for a list.
No account yet? Register
Image
 
FRIDAY STORIES
.
02/01/09 Being Rich
09/01/09 It's Relative
16/01/09 Do-It-Yourself
23/01/09 Attitude In...
30/01/09 Daffodil Prin...
02/02/09 BEING RICH
06/02/09 Being Down
Mid-week Filler
13/02/09 Valentine
Mid-week filler
20/02/09 Best Time
27/02/09 Flowers on...
06/03/09 Changing...
13/03/09 Save them!
20/03/09 Can You Sleep?
27/03/09 See The Trees
03/04/09 Chocolate!
10/04/09 Alone at Easter
17/04/09 Grandma Who..
24/04/09 Growth ...
01/05/09 The Gift
08/05/09 Scars of Love
15/05/09 The Pickle Jar
22/05/09 Who, What...
29/05/09 About Smiling
05/06/09 Alice in...
12/06/09 Goals
19/06/09 Way to Go!
26/06/09 Goals
03/07/09 Goals
10/07/09 Spanish
17/07/09 What Do You...
24/07/09 Take Breaks
31/07/09 A Magic Way
07/08/09 Mama's Hands
14/08/09 Being Wealthy
21/08/09 A Mother
27/08/09 Circumstances
FRIDAY ARCHIVE
NUWE ARTIKELS !
Iets Spesiaals

Art & Creativity - My Sketsboek

Art & Creativity Sales Blog


Hedgie's Nature Journal 

THE BUSINESS OF BLISS

 

Wat op Aarde...?

 

KLASSIEKE MOTORS

 

Artists' Circle op Facebook

Vroue-Dagboeke op Facebook 

 

 

 
Klassieke Motors - Jaguar, Aston Martin, Austin Healey, AC Cobra Ace, MGB, ens
Image
Clarkson's Classic Cars - 

There are few, if any, pieces of hardware as emotive as the car. The story of classic and dream cars charts the progress of our own history and experience.

Adverteer jou besigheid hier vir NET R35.00 pm! KONTAK ONS vir verdere besonderhede

 

LEEF JOU VERBEELDING, NIE JOU GESKIEDENIS NIE! -- GENIET JOU DAG!
 

ImageActionOnline - Trotse Gasheer vir OORVLOED - "Die Bewuste Webwerf" © 2005